Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lag 'n bietjie daar...
Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68820] Fri, 15 November 2002 19:06 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kon ek help, anders as om te lag toe ek nou sit en The
Citizen deurblaai?
In Midrand het die "SWART" inwoners van die buurt
Ivory Park drie seuns gevang steel by 'n Spaza winkel.
Wet & orde het gewen en die drie deuns(een in sy 20's),is toe vasgemaak en
met die sambok bygekom.
Nou se die SAPD "dis siek"...
Siestog,die arme seuntjies is goed gemoer en ek het
lekker gekry tot in my klein toontjie...
Goed gedoen met julle "goed-moer"taktiek.Dit werk altyd!

JA,JA,JA... VIR "MOB JUSTICE"!
Re: Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68859 is 'n antwoord op boodskap #68820] Sat, 16 November 2002 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ek  is tans af-lyn  Ek
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
As mens sielkundig swakker is as iemand, is ligaamlike geweld 'n maklike
uitweg.

As mens daarvoor lag en dit ondersteun, is jy 'n leë dop.

Jou Pa het jou seker ook oor elke foutjie gedonner...? Slaan jy jou kinders?
Is jy binne swakker as 'n kleuter? Is jou tiener besig om intelligenter as
jy te word, en wend jy jou tot die sambok?

Sies!

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar3gna$epq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kon ek help, anders as om te lag toe ek nou sit en The
> Citizen deurblaai?
> In Midrand het die "SWART" inwoners van die buurt
> Ivory Park drie seuns gevang steel by 'n Spaza winkel.
> Wet & orde het gewen en die drie deuns(een in sy 20's),is toe vasgemaak en
> met die sambok bygekom.
> Nou se die SAPD "dis siek"...
> Siestog,die arme seuntjies is goed gemoer en ek het
> lekker gekry tot in my klein toontjie...
> Goed gedoen met julle "goed-moer"taktiek.Dit werk altyd!
>
> JA,JA,JA... VIR "MOB JUSTICE"!
>
Re: Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68869 is 'n antwoord op boodskap #68859] Sat, 16 November 2002 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ons  is tans af-lyn  Ons
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 09:32:40 +0100, "Ek" wrote:

> As mens sielkundig swakker is as iemand, is ligaamlike geweld 'n maklike
> uitweg.
>
> As mens daarvoor lag en dit ondersteun, is jy 'n leë dop.
>
> Jou Pa het jou seker ook oor elke foutjie gedonner...? Slaan jy jou kinders?
> Is jy binne swakker as 'n kleuter? Is jou tiener besig om intelligenter as
> jy te word, en wend jy jou tot die sambok?
>
> Sies!
>

beslis steek daar 'n mate van waarheid wat jy hier sê
tot op 'n perk, let wel.
Daar ìs kulture wie s'n beskaafdheid
steeds die oerwoud siening van die sterkste is koning
huldig. Wat 'n sielkundige lering in die plek van tug
as swakheid sou sien.

Ek woon in 'n heel goeie gebied
met groot woonerwe en 'n kaal standplaas voor my huis.
Daar is huise wat aan maatskappye behoort waar van hul werknemrs in
woon.
Gistermiddag stap ek uit op my stoep
en sien dat op die erf voor my huis wat nog onbeboud is
sit 'n jong swart meisie (18jr oud?) en urineer. Met twee
swart mans wat in die straat verby haar stap, staan sy
op en maak haar broek tydsaam vas terwyl sy verby hulle stap.

Is dit mense wat sielkundig opgevoed moet word?

Ons
Re: Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68884 is 'n antwoord op boodskap #68859] Sat, 16 November 2002 17:57 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ek" wrote:

> As mens sielkundig swakker is as iemand, is ligaamlike geweld 'n maklike
> uitweg.

Dis nou 'n interessante siening. Ek het nog nie so daaroor gedink
nie. Dit maak nogal sin.

Ons het hier in een van Atlanta se woonbuurte onlangs 'n soortgelyke
geval gehad waar hierdie swart prediker van die House of Prayer ('n
gemeenskap/kerk van sowat 130 mense, gelei deur ene Rev. Arthur Allen
Jr.), gepreek het dat fisiese geweld (pakslae) die enigste manier is
om jou kinders groot te maak. Hy het dinge gesê soos:
"It's hard to give them [children] a meaningful whipping without
putting a mark on the child."--- Rev. Arthur Allen, Jr

Hy is vandag in die tronk, maar hy glo nogsteeds dat "corporal
punishment" is noodsaaklik en die enigste manier om met "recalcitrant
youngsters who defy authority" te deel. Hy sê dan ook altyd: "The
Bible gives me the right".
Tydens die hofsaak het hy o.a vertel dat sy "swart kinders" anders
groot gemaak moet word as blankes, en dat fisiese geweld (pakslae) nie
dieselfde impak het op 'n swart kind as wat dit op wit kinders het
nie, want o.a is die swart kinders se skedels en velle dikker, en kan
hulle meer pakslae hanteer as die wittes. How weird and sad....
Elkgeval...dis maar hoe dinge vandag nog gaan hier in die Suide van
Amerika....
Vorige onderwerp: 'n Eie staat vir die Afrikaners
Volgende onderwerp: Nare feite
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 18 04:37:51 UTC 2024