KERKORREL [boodskap #68691] |
Wed, 13 November 2002 15:42 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68698 is 'n antwoord op boodskap #68691] |
Wed, 13 November 2002 17:13 |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is siek. Sien 'n sielkundige.
-Gideon-
"koos" skryf in boodskap news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/11/01
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68715 is 'n antwoord op boodskap #68691] |
Wed, 13 November 2002 20:41 |
ra...
Boodskappe: 7 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 13 Nov 2002 17:42:57 +0200, "koos" wrote:
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
>
Bewys ons ook 'n guns
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68717 is 'n antwoord op boodskap #68698] |
Wed, 13 November 2002 20:44 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ignoreer hom (of haar), hy doen dit om uit te lok. Dit of Kosie het self
selfmoord neigings. Skree jy om hulp Kosie?
Elaine
"Gids" skryf in boodskap news:aqu18e$a6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is siek. Sien 'n sielkundige.
>
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68721 is 'n antwoord op boodskap #68715] |
Wed, 13 November 2002 20:59 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 13 Nov 2002 20:41:12 GMT, ra...@hi.nl (DR) wrote:
> Bewys ons ook 'n guns
Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
DD/davie davis/ens.
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68723 is 'n antwoord op boodskap #68691] |
Wed, 13 November 2002 21:24 |
Bastiaan
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dis darem nie nice om te se nie, koos uit zwolle
"koos" skryf in boodskap news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
|
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68753 is 'n antwoord op boodskap #68726] |
Thu, 14 November 2002 18:24 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
GLOUDINA HOU NOU OP OM MY STEEDS TE BESKULDIG! EK HET KLAAR GESE EK SKRYF
HIER NET ONDER SEBS!!!!!!!!
wat daai koos aan betref........hoe kan jy so oor n mens praat?.......wel
dalk is dit vir jou lekker wat kerkorrel gedoen het........maar hou dit dan
asb in jou vrot breins!!!! SIES VIR JOU!!!!!!!
schreef in bericht news:3DD2F50E.9060704@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>> DD/davie davis/ens.
>
>
> Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68754 is 'n antwoord op boodskap #68726] |
Thu, 14 November 2002 18:29 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 14 Nov 2002 00:54:01 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> DD wrote:
>
>
>> Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>> DD/davie davis/ens.
>
>
> Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
ōmdāt Tant Hes, jy my lank genoeg ken
om te weet my spraakgebruik is hope
meer gebruikersvriendelik as dit
Seb (ag ek meen) DD van Versekerweet
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68761 is 'n antwoord op boodskap #68698] |
Thu, 14 November 2002 21:07 |
Jasper Kok
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stem heeltemaal met jou saam, Gideon. Elkeen kan sê hy/sy het probleme
met hom. Ek sou my selfs kan voorstel dat enige iemand hom as verrader van
die Afrikaner saak beskou (as Nederlander sou ek dit nooit doen nie). Maar
dis wat anders om hom dood te wens!
Ek vir my was baie geskok toe ek eerder vandaag in die koerant van gistere
gelees het hy was opgehang gevind. 'n Paar jaar gelede (in '99) het ek 'n
paar e-possies met hom persoonlik gewissel, en ek was vas van plan om die
volgende jaar (in ons Nederlandse sommervakansie) te probeer 'n konsert van
hom te besoek. Ek is so jammer dit sal nie meer gaan nie... Nou sal ek 'n
ander idool moet gaan soek. Is daar iemand wat vergelykbare tekste sing
(maatskaplik geëngageerde protesliedjies in Afrikaans)?
Is daar êrens 'n webwerf waar ons ons medelewe kan betuig ('n elektroniese
kondoleance-register)?
Jasper, 'n geskokte Kerkorrel-fan van Nijmegen, Nederland.
"Gids" skryf in boodskap news:aqu18e$a6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is siek. Sien 'n sielkundige.
>
> -Gideon-
> "koos" schreef in bericht
> news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>>
>
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68837 is 'n antwoord op boodskap #68754] |
Fri, 15 November 2002 23:03 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ikq7tusvpccdbu1fem14tm5kutep4e75m0@4ax.com...
> On Thu, 14 Nov 2002 00:54:01 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> DD wrote:
>>
>>
>>> Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>>> DD/davie davis/ens.
>>
>>
>> Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>>
>> Tant Hessie van Wonderboom
>>
>
>
> ōmdāt Tant Hes, jy my lank genoeg ken
> om te weet my spraakgebruik is hope
> meer gebruikersvriendelik as dit
>
> Seb (ag ek meen) DD van Versekerweet
>
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68840 is 'n antwoord op boodskap #68837] |
Sat, 16 November 2002 05:30 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Nov 2002 01:03:59 +0200, "Sebs" wrote:
> Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!
>
Ag ou Sebs, as ek dit nie doen nie
gaan niemand anders dit doen nie
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68849 is 'n antwoord op boodskap #68840] |
Sat, 16 November 2002 08:15 |
Ek
Boodskappe: 10 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)
"Davie Davis" skryf in boodskap news:pulbtu80o1rdku0j7tf8dhlbr1h891oq3r@4ax.com...
> On Sat, 16 Nov 2002 01:03:59 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!
>>
>
>
> Ag ou Sebs, as ek dit nie doen nie
> gaan niemand anders dit doen nie
>
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68864 is 'n antwoord op boodskap #68849] |
Sat, 16 November 2002 08:40 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:
> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)
>
........., as ek dit nie doen nie
gaan niemand anders dit doen nie
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68867 is 'n antwoord op boodskap #68864] |
Sat, 16 November 2002 08:50 |
Ek
Boodskappe: 10 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:l21ctus31ka8bnmhkeue8veklu9871mrp1@4ax.com...
> On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:
>
>> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)
>>
> ........., as ek dit nie doen nie
> gaan niemand anders dit doen nie
>
>
Sebs dalk?
|
|
|
Re: KERKORREL [boodskap #68870 is 'n antwoord op boodskap #68867] |
Sat, 16 November 2002 09:08 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Nov 2002 09:50:42 +0100, "Ek" wrote:
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:l21ctus31ka8bnmhkeue8veklu9871mrp1@4ax.com...
>> On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:
>>> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself!
> ;-)
>>>
>> ........., as ek dit nie doen nie
>> gaan niemand anders dit doen nie
>
> Sebs dalk?
>
Gaan nog erger wees as ek met jou praat
want dan praat ek met ek
DD
|
|
|