waar bly die gedigte? [boodskap #5874] |
Fri, 01 March 1996 00:00 |
Elmar Thomas
Boodskappe: 13 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek moet saamstem met Gloudina - die' nuusgroep raak alhoe
treuriger... Ek't gehoop ons sou ten minste nog 'n gedig
of twee kan lees. As die groep so stil bly word ek gedwing
om my eie verse te pos - en dan sal ons lesergetal sonder
twyfel no'g verder val!
[BTW (verskoon tog die anglisisme), ek was altyd van mening
dat my van uiters 'internasionalisties' was - en nou hoor ek
dis Engels.... Nou ja.]
Groetnis
Tom
--
=======================================================
E. Tom Thomas Awumbiwa
Anthropology, UC Berkeley sigodinisinye...
=======================================================
|
|
|
Re: waar bly die gedigte? [boodskap #5936 is 'n antwoord op boodskap #5874] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Ildio Simo
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
on,14 March of 1996.
Please forgeve me because my ingles is very bad. I am angolan student
of social comunication in portugal. I talk with yo about soc.
culture.south-africa. I don't now your contry but I would lik. So, maybe
I could learn same ingles. As you can see, ingles language is a big
problem for me.
|
|
|