Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68085] |
Vr, 01 November 2002 13:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
Annette
|
|
|
Re: Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68139 is 'n antwoord op boodskap #68085] |
Sa, 02 November 2002 14:32 |
Willie Vorster
Boodskappe: 38 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Bliksem. Hy moes iemand baie, baie kwaad gemaak het. Amunisie is vrek duur.
Willie
"Annette" skryf in boodskap news:apu3io$4rfia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
> ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
> doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
> Annette
>
|
|
|
Re: Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68168 is 'n antwoord op boodskap #68139] |
So, 03 November 2002 23:01 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SIES hoor!!!!! wat n gemors sal dit moet wees op die hospitaalkombers!!!!!!
As hulle dit doen lat hulle dit dab asb netjies en ordentlik doen . en nie
so mors nie.......dit moet ook weer skoongemaak word! en skoonmaakmense is
duur deesdae :o)
Nee ek dink dit moet n moerse iets gewees het dat hy geskiet is ,,,,,,, en
toe later innie hospitaal nog 8 keer geskiet is om net so bietjie bietjie
sekerder te maak.
So dit sal iets met criminal en illegal dinge te doen het gehad.
-xxx- Sebs
"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dc43c80$0$18847@hades.is.co.za...
> Bliksem. Hy moes iemand baie, baie kwaad gemaak het. Amunisie is vrek duur.
>
> Willie
>
> "Annette" wrote in message
> news:apu3io$4rfia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
>> ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
>> doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
>> Annette
>>
>
|
|
|