Tuis » Lekker » Kos & resepte » Kerrierys
Kerrierys [boodskap #67946] |
Wed, 30 October 2002 22:48 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Halloos
Kan iemand dalk vir my 'n resep gee vir 'n lekka kerrierysgereg?
Dit moet 'n vinnig resep wees....... ek is nie lus om vir 'n hele mirrag
innie flippen kombuis te staan nie.......so dit moet net 'n moerkosgereg
wees...... met anner woorde........ moer allie goetters in een pot! :o)
Ek soek ook nog anner resepte van REGTE afrikaanse (baie vinnige) geregte.
Sebs.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kerrierys [boodskap #68041 is 'n antwoord op boodskap #68030] |
Thu, 31 October 2002 20:01 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sebs" skryf in boodskap news:DTew9.10619$I6.889693@zwoll1.home.nl...
> geleer pap maak?.... wel sy mag my ook maar leer hoor.......... maar watse
> pap?.. pap soos in pap????? net pap?.....pap pap??? :-/
Papperdepapperdepap Sebs en dit was baie lekker.
Ek het nie geweet pap kan so lekker weer nie.
Maar beter jy maak die geelrys, met groente, jy kan oorens alles insmyt.
Dink aan ui, knoffelhuisies, broccoli, taugee, prei, venkel, artisjokharten,
paprika, sjampiejons:-), courgette, tamaties, ga maar door.
sout, peper, kerrie, komynsaad, gewoon al die dinge wat 'n mens in huis het.
As jy weer in Nederland is, ek nooi jou en sal vir jou die kos maak en jou
leer dit self te maak :-)
Gr.Rico
|
|
|
|
Re: Kerrierys [boodskap #68047 is 'n antwoord op boodskap #68015] |
Thu, 31 October 2002 21:04 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sebs wrote:
dalk is dit om myse kookkuste!! :o):o):O)
Jy raak nou boring, du Plessis. En jy
kan nie eens 'n Nederlander se Afrikaans
namaak nie.
Tant Hessie van Kandahier.
|
|
|
|
Re: Kerrierys [boodskap #68053 is 'n antwoord op boodskap #68041] |
Thu, 31 October 2002 22:54 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK EK SAL ONTHOU RICO.
SO KERRIERYS IS BASIS DIESELFDE AS MOERKOS...... ALLES INNIE POTINBLIKSEM
:o):o) MAAR DIT SAL NIE PROBLEME VIR MY GEE NIE........ EK IS BAIE GOED IN
MOER EN BLIKSEM :o)
DANKIE BAJA VIRRIE RESEP HOOOR :o)
"Rico" skryf in boodskap news:3dc18967$0$46615$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Sebs" schreef in bericht
> news:DTew9.10619$I6.889693@zwoll1.home.nl...
>> geleer pap maak?.... wel sy mag my ook maar leer hoor.......... maar watse
>> pap?.. pap soos in pap????? net pap?.....pap pap??? :-/
>
> Papperdepapperdepap Sebs en dit was baie lekker.
> Ek het nie geweet pap kan so lekker weer nie.
>
> Maar beter jy maak die geelrys, met groente, jy kan oorens alles insmyt.
> Dink aan ui, knoffelhuisies, broccoli, taugee, prei, venkel, artisjokharten,
> paprika, sjampiejons:-), courgette, tamaties, ga maar door.
> sout, peper, kerrie, komynsaad, gewoon al die dinge wat 'n mens in huis het.
>
> As jy weer in Nederland is, ek nooi jou en sal vir jou die kos maak en jou
> leer dit self te maak :-)
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kerrierys [boodskap #68134 is 'n antwoord op boodskap #68132] |
Sat, 02 November 2002 13:27 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 2 Nov 2002 12:51:24 +0100, "Rico" wrote:
> DD asseblief help my,
>
> Wat het Sebs fout gedoen, ek glo nie ek verstaan dit.
>
> Ek dink dit kom, hier is nie al die berigte afgelaai nie, ook mis ek my eie
> resep vir Sebs.
>
> Ag en as Sebs hier is, is hy by my baie welkom, ek kan vergewe en meskien
> ook vergete :-)))
> Maar jy is ook welkom DD.
>
> Gr.Rico.
Rico, vir my begin dit lyk asof ek ook dieselfde probleem het. Op
antwoord op vorige pos sien ek pos waarvan ek die oorspronklike nie op
skerm gehad het nie. In 'n reaksie op pos Wat Ek Nie Gekry Het Nie,
sien ek byvoorbeeld dat Katryn, DD en Sebs as een persoon geag word.
Dat Sebs ingesleep word, is verdomde laster, Rico!
Het jy nie gesien wat die vuil vark Katryn toegevoeg het nie?
Baie dankie dat ek ook welkom is - net 'n ander keer as Sebs
alsjeblieft:-))))))
DD
|
|
|
Re: Kerrierys [boodskap #68163 is 'n antwoord op boodskap #68134] |
Sun, 03 November 2002 20:46 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dankie DD en rico........ ek kom hier in .... en die eerste ding wat gebeur
is dat mense aan my gat begin krap......... en my begin beskuldig van
ding....... en as ek na BAIE KERE nog nie uitgelos word nie soos ek 10 keer
gese het nie dan ontplof ek ....... ek vattie kak van mense nie ..... ek kan
v*kken skuins raak. As ek se ek wil uitgelos word dat wil ek uitgelos
word..... as hulle stront in hulle ore he dan sal ek BAIE hard woorde
gebruik ..... hulle wil mos ook nie anders nie. dis hulle eie skuld.
En by the way ........ julle weet ook NIE watse PERSOONLIKE e-posse SEKERE
persone vir my gestuur het nie....... ek sal nie name noem nie.
En dan word daar gekla oor my vuil taal?...... wel HOEKOM word daar dan nie
gekla oor die REDE dat ek dit gebruik nie? Sies sies sies hoor...... so die
fout le glad nie by my nie.
nou ja toemaar......
Oo ja en partykeer gebruik ek vuil woordjies soos fok en fokken en moer,
kak, donner , bliksem.
En as julle dit nie like nie dan is dit julle fokken probleem :o) nie myne
nie.
Dis hoe ek praat en uitdrukking gee aan my gevoelens .. klaar!
Nou ja lekker dag vir julle almal ........ (SEKERE PERSONE UITGESLUIT)
-xxx- Sebs
"DD" skryf in boodskap news:p4k7suk0akkcv0jkt0hdsd1t52o9t76e2s@4ax.com...
> On Sat, 2 Nov 2002 12:51:24 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> DD asseblief help my,
>>
>> Wat het Sebs fout gedoen, ek glo nie ek verstaan dit.
>>
>> Ek dink dit kom, hier is nie al die berigte afgelaai nie, ook mis ek my eie
>> resep vir Sebs.
>>
>> Ag en as Sebs hier is, is hy by my baie welkom, ek kan vergewe en meskien
>> ook vergete :-)))
>> Maar jy is ook welkom DD.
>>
>> Gr.Rico.
>
>
> Rico, vir my begin dit lyk asof ek ook dieselfde probleem het. Op
> antwoord op vorige pos sien ek pos waarvan ek die oorspronklike nie op
> skerm gehad het nie. In 'n reaksie op pos Wat Ek Nie Gekry Het Nie,
> sien ek byvoorbeeld dat Katryn, DD en Sebs as een persoon geag word.
> Dat Sebs ingesleep word, is verdomde laster, Rico!
>
> Het jy nie gesien wat die vuil vark Katryn toegevoeg het nie?
>
> Baie dankie dat ek ook welkom is - net 'n ander keer as Sebs
> alsjeblieft:-))))))
>
>
> DD
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Dec 29 22:49:42 UTC 2024
|