Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoenoumeneer?
Hoenoumeneer? [boodskap #67762] Wed, 23 October 2002 20:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vervalste R5 muntstukke is glo in omloop in Gauteng - met 1994 & 1995
indrukke.
Hier kom nou die snaakse storie:
Toe kleingeld by 'n bank inbetaal word, is die vals muntstukke opgespoor.
Die muntstukke is toe na die Munt geneem, en alhoewel hulle dieselfde
grootte is as die regte stukke, en dieselfde weeg as die regte stukke, is
die nikkel-laag dunner en die basis kernmateriaal verskillend, en by die
landswapen was die detail nie so skerp soos op regte stukke nie.
Volgens die Munt dus kan mens nie al die fyner detail op die vervalste
stukke sien nie, maar die grootte en gewig is dieselfde as die regte stukke.
Wat ek nou net wil weet is hoe die teller dan kon weet dis vals stukke deur
die sakkie R5 stukke te weeg.
( daar was 35 R5 stukke met die inbetaalslag)

Annette
Re: Hoenoumeneer? [boodskap #67769 is 'n antwoord op boodskap #67762] Thu, 24 October 2002 06:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nagenoeg 4 jaar terug vervalste R5-muntstukke gesien - en die was
feitlik onmoontlik om met die oog te onderskei van die egter stuk. Hierdie
is seker 'n nuwe namaaksel.

"Annette" skryf in boodskap news:ap71g8$sc46i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vervalste R5 muntstukke is glo in omloop in Gauteng - met 1994 & 1995
> indrukke.
> Hier kom nou die snaakse storie:
> Toe kleingeld by 'n bank inbetaal word, is die vals muntstukke opgespoor.
> Die muntstukke is toe na die Munt geneem, en alhoewel hulle dieselfde
> grootte is as die regte stukke, en dieselfde weeg as die regte stukke, is
> die nikkel-laag dunner en die basis kernmateriaal verskillend, en by die
> landswapen was die detail nie so skerp soos op regte stukke nie.
> Volgens die Munt dus kan mens nie al die fyner detail op die vervalste
> stukke sien nie, maar die grootte en gewig is dieselfde as die regte stukke.
> Wat ek nou net wil weet is hoe die teller dan kon weet dis vals stukke deur
> die sakkie R5 stukke te weeg.
> ( daar was 35 R5 stukke met die inbetaalslag)
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Hy was nie die enigste ene nie
Volgende onderwerp: Nog Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:06:07 UTC 2025