Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verantwoordelikheid in die media
Verantwoordelikheid in die media [boodskap #67744] Wed, 23 October 2002 09:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, moet mens nie maar redakteurs, proeflesers en subs afdank en
klaarkry nie - miskien as hulle nie so lekker rustig in hul joppie
agteroorsit nie, dan sal ons ten minste reg kan lees t.o.v. spelling.
In gister se The Big Issue.
Op bladsy 25 - die opskrif van 'n artikel - in kleur -
Die eerste woord in 1cm hoë letters: culturel
Due tweede woord in 2cm hoë letter: povrty

Troes as njannies!
Dan is mens nie lus om weer R8.95 te betaal nie, al is dit vir 'n goeie
doel.

Annette.

--
Re: Verantwoordelikheid in die media [boodskap #67759 is 'n antwoord op boodskap #67744] Wed, 23 October 2002 18:18 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Oct 2002 11:26:11 +0200, "Annette" wrote:
> , dan sal ons ten minste reg kan lees t.o.v. spelling.

> Due tweede woord in 2cm hoë letter: povrty
>
> Annette.
Vorige onderwerp: Pedofiel: Doodstraf
Volgende onderwerp: Me&Bobby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:07:51 UTC 2025