Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geestesgesondheidsmaand
Geestesgesondheidsmaand [boodskap #67742] Wed, 23 October 2002 09:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor nou net dit oor die draadloos op hierdie laat stadium van die maand van
dit.
Ook: 1% van ons bevolking is skisofrene.

Gelukkig is nie een hier nie;))))
Annette
Re: Geestesgesondheidsmaand [boodskap #67751 is 'n antwoord op boodskap #67742] Wed, 23 October 2002 14:17 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dae, weke en maande - dit moet iemand (in die regering?) se werk wees om al
die datums te kalendeer (ek hoop daar is so 'n woord) - waar kry die
kalender mense die inligting voor hul dagboeke druk? Is die datums dalk in
'n regerings omsendbrief? Wie weet? Help asseblief!

TJ
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Re: Verantwoordelikheid in die media
Volgende onderwerp: Virrie Holanders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:52:28 UTC 2025