Offisieele weergawe [boodskap #360] |
Sun, 25 May 2003 18:38 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
> On 25 May 2003 08:56:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
> Sal my nie maklik oortuig nie Lorinda.
> Daai een van die sak uie? Heelwaarskynlik
> is dit Gloudina wat dit onder Andries se naam
> geplaas het om hom onder verdenking te bring.
>
> SC
Ag dankie tog, hier is iemand om die party lyn voor te skryf. Niemand
kan by 'n party line hou soos ek nie. So dis dan ons storie, en ons
hou daarby..
Lorinda
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #361 is 'n antwoord op boodskap #360] |
Sun, 25 May 2003 18:52 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is aan die gebeur? Ek het net gou gaan melk. Het ek iets gemis?
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305251038.2106ab3b@posting.google.com...
> Speedy Conzales wrote:
>> On 25 May 2003 08:56:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>
>> Sal my nie maklik oortuig nie Lorinda.
>> Daai een van die sak uie? Heelwaarskynlik
>> is dit Gloudina wat dit onder Andries se naam
>> geplaas het om hom onder verdenking te bring.
>>
>> SC
>
> Ag dankie tog, hier is iemand om die party lyn voor te skryf. Niemand
> kan by 'n party line hou soos ek nie. So dis dan ons storie, en ons
> hou daarby..
>
>
> Lorinda
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #364 is 'n antwoord op boodskap #361] |
Sun, 25 May 2003 19:09 |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 25 May 2003 20:52:20 +0200, "Andries" wrote:
> Wat is aan die gebeur? Ek het net gou gaan melk. Het ek iets gemis?
>
Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
gestem.
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #366 is 'n antwoord op boodskap #364] |
Sun, 25 May 2003 19:12 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
> gestem.
Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?
Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
(maar dit weet jy seker al)
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #369 is 'n antwoord op boodskap #366] |
Sun, 25 May 2003 19:18 |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 25 May 2003 21:12:42 +0200, "Andries" wrote:
>> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
>> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
>> gestem.
>
> Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?
>
> Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
> (maar dit weet jy seker al)
>
Ooops... klink of jy regtig gaan melk het...:-)))
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #370 is 'n antwoord op boodskap #369] |
Sun, 25 May 2003 19:20 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
huh?
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0o52dvk1fjk6fs3h7gdd2614tom2shn37h@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:12:42 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
>>> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
>>> gestem.
>>
>> Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?
>>
>> Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
>> (maar dit weet jy seker al)
>>
>
> Ooops... klink of jy regtig gaan melk het...:-)))
>
|
|
|
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #376 is 'n antwoord op boodskap #375] |
Sun, 25 May 2003 19:44 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met ander woorde beter?
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:b272dvo836v79odhmb4bovll2kuqad2647@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:31:44 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)
>>
>> Is dit goed of sleg?
>>
>> -Andries
>>
>
> gòeter, nie slegter
>
> SC
>
|
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #378 is 'n antwoord op boodskap #377] |
Sun, 25 May 2003 19:56 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
*Andries gee vir Speedy sy hand*
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:lj72dvc889dnur1ev4t41bku4ifd1gbo3h@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:44:42 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Met ander woorde beter?
>>
>
> korrek... baie beterder:-)
|
|
|
|
|
Re: Offisieele weergawe [boodskap #384 is 'n antwoord op boodskap #381] |
Mon, 26 May 2003 18:14 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 25 May 2003 15:28:25 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy Conzales :
>
>> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)
>
>> SC
>
> Weet jy, ek dink nie hulle glo in Andries se bestaan nie.
>
> Lorinda
O...(!) jy laat my ril!!!
Ek hoor wat jy sê Lorinda
en nooit kan ek so onskuldig
soos Andries wees nie:-)
Speedy
Ek sal 'n briefie pos daardie kant
net om 'n vriendelike hallo te sê:-)
|
|
|