Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans leer
Afrikaans leer [boodskap #67225] Tue, 08 October 2002 13:27 na volgende boodskap
Alex  is tans af-lyn  Alex
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

ek is 'n duitse student en ek wil Afrikaans leer. Maar die probleem is dat
ek en duitsland niemand vind om afrikaans te praat. Ek was 5 maande in
kaapstad gewees en ek het in 'n hospitaal gewerk, en ek het daar 'n bietjie
geleer. Is daar iemand dat met my emails skryf wil? Of is daar 'n leergang
in die internet om Afrikaans te leer? Baie dankie!

alex
Re: Afrikaans leer [boodskap #67369 is 'n antwoord op boodskap #67225] Thu, 10 October 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Alex" schreef...
> ek is 'n duitse student en ek wil Afrikaans leer. Maar die probleem is dat
> ek en duitsland niemand vind om afrikaans te praat. Ek was 5 maande in
> kaapstad gewees en ek het in 'n hospitaal gewerk, en ek het daar 'n bietjie
> geleer. Is daar iemand dat met my emails skryf wil? Of is daar 'n leergang
> in die internet om Afrikaans te leer? Baie dankie!

Hoi Alex,

Jy kan natuurlik Nederland toe gaan om 'n bietjie te oefen, maar daar is
ouens hier wat beweer Afrikaans lyk glad nie op Nederlands nie (ek stem nie
saam nie). Jy kan ook net hierdie nuusgroep dop hou om Afrikaans te leer
(soos wat ek doen).

Oorigens is daar meer Duitsers wat hierdie nuusgroep besoek het om Afrikaans
te leer. Een van hulle was ook 'n Mueller, van Wiesbaden.

Groete,
Arthur
Re: Afrikaans leer [boodskap #67435 is 'n antwoord op boodskap #67369] Sat, 12 October 2002 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: October 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 10 Oct 2002 22:42:50 +0200, "Arthur" wrote:

> "Alex" schreef...
>> ek is 'n duitse student en ek wil Afrikaans leer. Maar die probleem is dat
>> ek en duitsland niemand vind om afrikaans te praat. Ek was 5 maande in
>> kaapstad gewees en ek het in 'n hospitaal gewerk, en ek het daar 'n
> bietjie
>> geleer. Is daar iemand dat met my emails skryf wil? Of is daar 'n leergang
>> in die internet om Afrikaans te leer? Baie dankie!
>
> Hoi Alex,
>
> Jy kan natuurlik Nederland toe gaan om 'n bietjie te oefen, maar daar is
> ouens hier wat beweer Afrikaans lyk glad nie op Nederlands nie (ek stem nie
> saam nie). Jy kan ook net hierdie nuusgroep dop hou om Afrikaans te leer
> (soos wat ek doen).
>
> Oorigens is daar meer Duitsers wat hierdie nuusgroep besoek het om Afrikaans
> te leer. Een van hulle was ook 'n Mueller, van Wiesbaden.
>
> Groete,
> Arthur
>
Also, he could go to the Flanders area of Belgium. The Flemish speak a
dialect of Afrikaans which is much more nearer to Afrikaans than the
Nederland people. Although I am led to believe there is a part in the
North that is also near to Afrikaans.

Perhaps the team can help me? I want a computer based course to
improve my Afrikaans, ut has been over fifty years since I spoke it. I
can understand a lot but when I try to speak or write it I am lost.

Are there any computerised courses? I would prefer one put together in
SA rather than the US as it will tranlate more into a price that I
could afford to pay :-)

I am hoping to retire in a few years to Stellenbosch and although
Afrikaans is not necessary there, it will certainly help me understand
my neighbours! :-)

Andrew

Andrew (Taylor)
http://www.taylor.co.uk
Re: Afrikaans leer [boodskap #67436 is 'n antwoord op boodskap #67435] Sat, 12 October 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andrew Taylor" schreef...
> Also, he could go to the Flanders area of Belgium. The Flemish speak a
> dialect of Afrikaans which is much more nearer to Afrikaans than the
> Nederland people. Although I am led to believe there is a part in the
> North that is also near to Afrikaans.

This is a bit of a misconception due to the fact the people tend to see
'Holland' and 'Nederland' as synonimus. Afrikaans is mainly formed from 17th
century 'Zuid Hollands' dialects .... the Flemish dialect is regarded as a
'Zuid Nederlands' dialect.

People here in the north tend to speak a lot faster though, so even though
our dialect may be linguistically closer, it may in fact be more difficult
to follow for an Afrikaner.

Arthur
Re: Afrikaans leer [boodskap #67447 is 'n antwoord op boodskap #67436] Sat, 12 October 2002 18:35 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
but Arthur writes slowly, because I think slowly. I guess that is why I
understand him quite well :-)
~~~~~~~
"Arthur"
> People here in the north tend to speak a lot faster though, so even though
> our dialect may be linguistically closer, it may in fact be more difficult
> to follow for an Afrikaner.
Vorige onderwerp: Bloemfontein
Volgende onderwerp: Die WP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:44:12 UTC 2025