Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Testing from Brisbane
Testing from Brisbane [boodskap #67183] Mon, 07 October 2002 17:35 na volgende boodskap
Larrikin  is tans af-lyn  Larrikin
Boodskappe: 2
Geregistreer: October 2002
Karma: 0
Junior Lid
Alles nog reg hier?
Re: Testing from Brisbane [boodskap #67194 is 'n antwoord op boodskap #67183] Mon, 07 October 2002 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Larrikin wrote:

> Alles nog reg hier?

Alweer miere in jou broek?
Ek weet waar Dawid die wortels
grawe.

Tant Hessie, die duiwel van Tasmania.
Re: Testing from Brisbane [boodskap #67201 is 'n antwoord op boodskap #67183] Mon, 07 October 2002 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Larrikin

Larrikin wrote in
news:Xns92A08A8B98...@66.150.105.45:

> Alles nog reg hier?

Iemand doen groot moeite hier om my na te aap. En terwyl ek vreeslik
geëerd voel dat iemand die moeite wil doen, is dit natuurlik nie
netiket nie. En so terloops, ek woon in Melbourne, die beste stad in
die wêreld.
Re: Testing from Brisbane [boodskap #67204 is 'n antwoord op boodskap #67201] Mon, 07 October 2002 22:24 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
Larrikin wrote:

> Iemand doen groot moeite hier om my na te aap. En terwyl ek vreeslik
> geëerd voel dat iemand die moeite wil doen, is dit natuurlik nie
> netiket nie. En so terloops, ek woon in Melbourne, die beste stad in
> die wêreld.

Nee, jy woon nie in Melbourne nie, Hantamkind - maar "mind you", as
dit jou sal laat beter voel as jy dink ons glo dit, geniet dit.
:-)
Vorige onderwerp: Bezigbare Afrikaanz
Volgende onderwerp: Re: A white man's skin and an African soul.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:35:04 UTC 2025