Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2004 se matriekvakke
2004 se matriekvakke [boodskap #67049] Fri, 04 October 2002 05:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verpligtend: Two offisiele tale ( een waarvan die taal is van die taalmedium
van die skool)
Wiskunde of wiskundige geletterdheid.
Lewensorientasie.

Keusevakke: daar moet 3 vakke uit onderstaande gekies word:
Lewenswetenskappe ( biologie)
Gesondheidswetenskap ( physical sciences)
Aardrykskunde
Geskiedenis
Rekeningkunde ( boekhou)
Ekonomie
Besigheidsekonomie
Dans-studies
Musiek
Visuele kunste
Dramatiese kunste
Ontwerp
Informasie Tegnologie ( computer science)
Rekenaar applikasie tegnologie ( compu-typing)
Landbouwetenskappe
Meganiese tegnologie ( motor mechanics)
Elektriese tegnologie ( electrician work)
Inginieurs tekeninge en ontwerp ( technical drawing)
Toerisme
Hospitaliteits-studies ( Hotel keeping)
Verbruikerstudies ( home economics)

Druipsyfer is 40% en laer.

Van die vakke wat sal uitval ( lyk my nie een weet presies watter vakke die
124 opmaak nie):
Islamietiese studies
Bybel studies
Scripture
Religieuse studies
Klasieke musiek
Boekbind
Klasieke Grieks
Liggaamsoefeninge
Litografie
Lozi, Kwanyama en Ndonga as eerste tale
7 snelskrif kursusse
Voorligting
Gemeenskaps verantwoordelikheid
TV en radio tegniese werk
horlosiemakery.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: 2004 [boodskap #89188 is 'n antwoord op boodskap #67049] Wed, 14 January 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - Jy het Tweede Nuwejaar vergeet!!
Maar dankie vir die res - ek kry my organe reg vir al die vakansiedae:))

--
Annette
> 01/01 New Year's Day (P)
> 13/01 Vivekanada Jayanti (H)
> 31/01 Day of Hajj (M)
> 01/02 Eid Ul-Adha (M)
> 02/02 World Wetlands Day (E)
> 14/02 Valentines Day (S)
> 18/02 Maha Shivaratri (H)
> 22/02 Muharram (M)
> 25/02 Ash Wednesday (C)
> 02/03 Day of Aashurah (M)
> 05/03 Sri ramakrishna Jayanti (H)
> 06/03 Holi (H)
> 15/03 National Water Week - 21/03 (E)
> 21/03 Human Rights' Day (P)
> 21/03 Ramayan (H)
> 22/03 World Water Day (E)
> 22/03 Public Holiday (P)
> 23/03 World Meteorological Day (E)
> 30/03 Rama Navarni (H)
> 04/04 Palm Sunday (C)
> 06/04 1st Day Pesach / Passover (J)
> 07/04 2nd Day Pesach / Passover (J)
> 09/04 Good Friday (P)
> 11/04 Easter Sunday (C)
> 12/04 Family Day (P)
> 12/04 7th Day Pesach (J)
> 13/04 Palm Sunday (C)
> 13/04 Balsakhi (H)
> 13/04 8th Day Pesach (J)
> 14/04 Holy Week (C)
> 22/04 Earth Day (E)
> 27/04 Freedom Day (P)
> 01/05 Workers' Day (P)
> 02/05 Birth of prophet (M)
> 09/05 Mother's Day (S)
> 20/05 Ascendion Day (C)
> 26/05 1st Day Shavuot (J)
> 27/05 2nd Day Shavuout (J)
> 05/06 World Environment Day (E)
> 16/06 Youth Day (P)
> 20/06 Father's Day (S)
> 09/08 National Women's Day (P)
> 30/08 Gita Week begins (H)
> 03/09 National Arbor Day (E)
> 06/09 Janmashtami (H)
> 12/09 Laylatul Meraaj (M)
> 16/09 World Ozone Day (E)
> 16/09 1st Day Rosh Hashana (J)
> 17/09 2nd Day Rosh Hashana (J)
> 18/09 Ganesh (M)
> 21/09 International Day of Peace (?)
> 24/09 Heritage Day (P)
> 25/09 Yom Kippur (J)
> 27/09 World Tourism Day (S)
> 29/09 Laylatul Baraat (M)
> 30/09 1st Day Succot (J)
> 01/10 2nd Day Shavuot (J)
> 04/10 World Habitat Day (E)
> 07/10 Shemini Atzeret (J)
> 08/10 Simchat Torah (J)
> 14/10 Navaratra - 22/10 (J)
> 16/10 Commencement of Ramadhaan (M)
> 24/10 Week for Disarmament & Development (?)
> 25/10 Diwali (H)
> 01/11 All Saints Day (C)
> 05/11 National Marine Day (E)
> 14/11 Eid-ul-Fitr (M)
> 20/11 Universal Childrens Day (?)
> 25/11 1 Shawwaal (M)
> 30/11 Advent Sunday (C)
> 01/12 World Aids Day (S)
> 08/12 Chanukah commnces (J)
> 15/12 Chanukah end (J)
> 16/12 Day of Reconciliation (P)
> 25/12 Christmas Day (C)
> 26/12 Day of Goodwill (P)
> 27/12 Public Holiday (P)
> 01/01 New Year's Day
> 04/01 Assarah B'Tevet (J)
>
> Election Day ?
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: 2004 [boodskap #89189 is 'n antwoord op boodskap #67049] Wed, 14 January 2004 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
In Julie werk almal wat nie weg is vir 'n skoolvakansie nie.

Jammer dat ek nie al jul troudatums ingesluit het nie, maar ek het besef dat
party liewers nie herinner wil wees nie en verjaarsdae word ook net
oujaarsdae.

:-)

TJ
Re: 2004 [boodskap #89190 is 'n antwoord op boodskap #89188] Wed, 14 January 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
As 'n mens bi-seks kan wees, is bi-gelowig seker ook aanvaarbaar vir meer
"organiese" vakansiedae (vir Annette). 'n Werkgewer mag dalk nie saamstem
nie, maar daar is mos nog die wet van transvaal.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bu2oh5$9t8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - Jy het Tweede Nuwejaar vergeet!!
> Maar dankie vir die res - ek kry my organe reg vir al die vakansiedae:))
>
> --
> Annette
>> 01/01 New Year's Day (P)
Re: 2004 [boodskap #89191 is 'n antwoord op boodskap #89189] Wed, 14 January 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie myne nie - ek hou baie van my verjaarsdae, en ek word nie ouer nie, net
gryser:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bu2ogk$9t4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Julie werk almal wat nie weg is vir 'n skoolvakansie nie.
>
> Jammer dat ek nie al jul troudatums ingesluit het nie, maar ek het besef dat
> party liewers nie herinner wil wees nie en verjaarsdae word ook net
> oujaarsdae.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 2004 [boodskap #89192 is 'n antwoord op boodskap #89190] Wed, 14 January 2004 07:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - sodra die storie uitgesorteer is dat al die gelowe se God een en
dieselfde ding is, dat kan ons almal mekaar se vakansiedae vier:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bu2oud$a3e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As 'n mens bi-seks kan wees, is bi-gelowig seker ook aanvaarbaar vir meer
> "organiese" vakansiedae (vir Annette). 'n Werkgewer mag dalk nie saamstem
> nie, maar daar is mos nog die wet van transvaal.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu2oh5$9t8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - Jy het Tweede Nuwejaar vergeet!!
>> Maar dankie vir die res - ek kry my organe reg vir al die vakansiedae:))
>>
>> --
>> Annette
>>> 01/01 New Year's Day (P)
>
Vorige onderwerp: mopje
Volgende onderwerp: Nog 'n Gediggie Vir Julle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:16:36 UTC 2025