Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » insekfonds
insekfonds [boodskap #66704] Wed, 25 September 2002 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is glo 'n nuwe insekorde ontdek - Hier en in Namibië en Tanzanié - dit
lyk soos 'n kruising tussen 'n stokinsek en 'n hottentotsgot ( ons praat
altyd van hotnotsgot)
Meer inligting kan verkry word by
www.uct.ac.za/general/monpaper/2002no27/index1.htm

Annette
Re: insekfonds [boodskap #66713 is 'n antwoord op boodskap #66704] Wed, 25 September 2002 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit die 'Gladiator' wat hulle bo-op die Brandberg gekry het?

"Annette" skryf in boodskap news:amrikj$8i0ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is glo 'n nuwe insekorde ontdek - Hier en in Namibië en Tanzanié - dit
> lyk soos 'n kruising tussen 'n stokinsek en 'n hottentotsgot ( ons praat
> altyd van hotnotsgot)
> Meer inligting kan verkry word by
> www.uct.ac.za/general/monpaper/2002no27/index1.htm
>
> Annette
>
Re: insekfonds [boodskap #66780 is 'n antwoord op boodskap #66713] Fri, 27 September 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Default Newsgroup ID  is tans af-lyn  Default Newsgroup ID
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Verlangse Gladiator-familie. Die Suid-Afrikaners het gaan kyk en hom ook
gekry (maar eers nadat die Suidwesters vir hulle moes wys daar is so
iets!).

John

"Suidwester" wrote in
news:3d...@news1.mweb.co.za:

> Is dit die 'Gladiator' wat hulle bo-op die Brandberg gekry het?
> "Annette" wrote in message
> news:amrikj$8i0ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo 'n nuwe insekorde ontdek - Hier en in Namibië en Tanzanié -
> dit
>> lyk soos 'n kruising tussen 'n stokinsek en 'n hottentotsgot ( ons praat
>> altyd van hotnotsgot)
>> Meer inligting kan verkry word by
>> www.uct.ac.za/general/monpaper/2002no27/index1.htm

>> Annette





>
Re: insekfonds [boodskap #66781 is 'n antwoord op boodskap #66780] Fri, 27 September 2002 17:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis mag waar wees, maar blykbaar is daar 'n vetplantboom iewers in die
Karroo waar hulle somer baie gekry het. Blykbaar kom hulle in groot getalle
om hierdie boom voor.
Annette

"Default Newsgroup ID" skryf in boodskap news:Xns9296C72A2AE5defaultnewscom@0.0.0.1...
> Verlangse Gladiator-familie. Die Suid-Afrikaners het gaan kyk en hom ook
> gekry (maar eers nadat die Suidwesters vir hulle moes wys daar is so
> iets!).
>
> John
>
> "Suidwester" wrote in
> news:3d...@news1.mweb.co.za:
>
>> Is dit die 'Gladiator' wat hulle bo-op die Brandberg gekry het?
>> "Annette" wrote in message
>> news:amrikj$8i0ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is glo 'n nuwe insekorde ontdek - Hier en in Namibië en Tanzanié -
>> dit
>>> lyk soos 'n kruising tussen 'n stokinsek en 'n hottentotsgot ( ons praat
>>> altyd van hotnotsgot)
>>> Meer inligting kan verkry word by
>>> www.uct.ac.za/general/monpaper/2002no27/index1.htm
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Aardkloppens vol en warm...
Volgende onderwerp: Vrolike Sondag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:56:35 UTC 2025