Trots SA dag [boodskap #66627] |
Ma, 23 September 2002 05:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
Annette
|
|
|
Re: Trots SA dag [boodskap #66631 is 'n antwoord op boodskap #66627] |
Ma, 23 September 2002 10:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...
"Annette" skryf in boodskap news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Trots SA dag [boodskap #66649 is 'n antwoord op boodskap #66631] |
Ma, 23 September 2002 12:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En die Duitse Dame met die swart swepie en lang stewels ook:))
Annette
in message news:3d8eea60$0$18848@hades.is.co.za...
> So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...
> "Annette" wrote in message
> news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
>> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
>> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
>> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
>> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Trots SA dag [boodskap #66675 is 'n antwoord op boodskap #66649] |
Di, 24 September 2002 03:40 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sticks and stones can't break my bones,
but whips and leathers turns me ons ..."
"Annette" skryf in boodskap news:amn2es$79ddt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En die Duitse Dame met die swart swepie en lang stewels ook:))
> Annette
>
>
> in message news:3d8eea60$0$18848@hades.is.co.za...
>> So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
>>> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
>>> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
>>> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
>>> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|