Skouspel! 2002 [boodskap #66381] |
Mon, 16 September 2002 16:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe die meeste
shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou. Sy kan glo al 11
landstale praat.
Annette
|
|
|
Re: Skouspel! 2002 [boodskap #66387 is 'n antwoord op boodskap #66381] |
Mon, 16 September 2002 18:43 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis snaaks. Ek het jou nie daar gesien nie. :-)
Maar Yvonne Chaka Chaka het my ook verbaas.
Wouter
"Annette" skryf in boodskap news:am51tn$2kvbl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe
die meeste shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou.
Sy kan glo al 11 landstale praat.
Annette
|
|
|
Re: Skouspel! 2002 [boodskap #66388 is 'n antwoord op boodskap #66387] |
Mon, 16 September 2002 20:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee ek was nie daar nie - jammer dat ek enigiemand enigsins onder die
verkeerde indruk gebring het
Ek moes seker begin het met die woordjie dit.
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d86265f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis snaaks. Ek het jou nie daar gesien nie. :-)
> Maar Yvonne Chaka Chaka het my ook verbaas.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:am51tn$2kvbl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe
> die meeste shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou.
> Sy kan glo al 11 landstale praat.
> Annette
>
|
|
|