Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die politieke diere
Vir die politieke diere [boodskap #66196] Wed, 11 September 2002 14:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel kabinetslede het ons?
Hoeveel van hulle is blankes?
Annette
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66226 is 'n antwoord op boodskap #66196] Thu, 12 September 2002 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons stel dit anders: Hoeveel dominoes is in 'n stel? En hoeveel is
'blanks?'

"Annette" skryf in boodskap news:alnk9n$1s2ti9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoeveel kabinetslede het ons?
> Hoeveel van hulle is blankes?
> Annette
>
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66228 is 'n antwoord op boodskap #66196] Fri, 13 September 2002 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Hoeveel kabinetslede het ons?
> Hoeveel van hulle is blankes?

As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?

Gloudina
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66238 is 'n antwoord op boodskap #66228] Fri, 13 September 2002 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: August 2002
Karma: 0
Volle Lid
SPIEGEL ONLINE - 20. September 2001, 8:08
URL: http://www.spiegel.de/almanach/laender/0,1518,153449,00.html

Südafrika

Politisches System

Republik seit 1961, neue Verfassung seit Februar 1997 in Kraft. Sie gilt
als eine der liberalsten der Welt.

Wahlrecht ab 18 J.

Zweikammerparlament mit Nationalversammlung (350-400 direkt gewählte
Abgeordnete) und Nationalrat der Provinzen (90 Mitglieder). Wahl alle 5
J. Wahl des Staatsoberhaupts alle 5 J. durch die Nationalversammlung.

Regierungschef: Thabo Mbeki (seit Juni 1999)

Außenministerin: Nkosazana Dlamini-Zuma.

Parteien

African National Congress/ANC (Regierungspartei, Vorsitzender: Thabo Mbeki)
Democratic Party/DP(liberal)
Inkatha Freedom Party/IFP(vorwiegend Zulus)
New National Party/NNP(vorwiegend weiße Mitglieder und Wähler)
United Democratic Movement/UDM(multikulturell)
African Christian Democratic Party/ACDP
Freedom Front/FF (rechts gerichtet)

Parlamentssitze Nationalversammlung*
ANC 266
DP 38
IFP 34
NNP 28
UDM 14
ACDP 6
FF 3
andere 11
*Wahlen vom 2.Juni 1999

Parlamentssitze Nationalrat*
ANC 63
DP 8
IFP 4
NNP 10
UDM 3
ACDP 1
andere 1
*Wahlen vom 2.Juni 1999

© SPIEGEL ONLINE 2001
Alle Rechte vorbehalten
Vervielfältigung nur mit Genehmigung der SPIEGELnet AG

@rogers.com wrote:
>
> Annette wrote:
>
>> Hoeveel kabinetslede het ons?
>> Hoeveel van hulle is blankes?
>
>
> As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
> in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
> dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
> sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
> In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
> paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
> sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
> neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
> van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?
>
> Gloudina
>
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66241 is 'n antwoord op boodskap #66228] Fri, 13 September 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Hoeveel kabinetslede het ons?
> Hoeveel van hulle is blankes?

Gloudina
As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?

Wouter
Ons Kabinet het 42 lede
1 President, 24 Ministers en 17 Adjunkministers
Daar is drie blankes, Alec Erwin, Ronnie Kasrils en Dirk du Toit

Indiërs was reeds in die ou SA sterk oorverteenwoordig in
die leierskap van bevrydingsbewegings, vakbonde ens. Dit
was ook so in die aanvanklike kabinet. Deesdae is daar
minder van hulle oor, 'n paar prominentes soos Jay Naidoo
en Mac Maharaj het intussen gesneuwel, maar hulle is steeds
oorverteenwoordig.

Die rede vir die Indiërs se prominente verteenwoordiging is
waarskynlik hulle relatief beter vermoëns en bekwaamheid,
iets wat vir die Xhosa-binnekring duidelik 'n bron van
ergernis en frustrasie is.

Die kleurlinge, dis wat ons normaalweg onder bruines
verstaan, is myns insiens swak verteenwoordig in die Kabinet.
Daar is 'n paar swartes met verwarrende vanne, moenie dink
alle Bothas en Matthews is wit en alle Hendrickse is bruin nie.

Hier is die volledige lys, van die parlement se webblaaie:
http://www.parliament.gov.za

Ministers

Asmal, Abdul Kader
Minister of Education

Balfour, Bryce Mathemba Ngconde
Minister of Sport and Recreation

Buthelezi, Mangosuthu Gatsha
Minister of Home Affairs

Didiza, Angela Thokozile
Minister for Agriculture and Land Affairs

Dlamini-Zuma, Nkosazana Clarice
Minister of Foreign Affairs

Erwin, Alexander
Minister of Trade and Industry

Fraser-Moleketi, Geraldine Joslyn
Minister for the Public Service and Administration

Kasrils, Ronald
Minister of Water Affairs and Forestry

Lekota, Mosiuoa Gerard Patrick
Minister of Defence

Maduna, Penuell Mpapa
Minister for Justice and Constitutional Development

Manuel, Trevor Andrew
Minister of Finance

Matsepe-Casaburri, Ivy Florence
Minister of Communications

Mdladlana, Membathisi Mphumzi
Shepherd Minister of Labour

Mlambo-Ngcuka, Phumzile Gloria
Minister of Minerals and Energy

Moosa, Mohammed Valli
Minister of Environmental Affairs and Tourism

Mthembi-Mahanyele, Sankie Dolly
Minister of Housing

Mufamadi, Fholisani Sydney
Minister for Provincial and Local Government

Ngubane, Baldwin Sipho
Minister of Arts, Culture, Science and Technology

Nqakula, Charles
Minister of Safety and Security

Omar, Abdullah Mohamed
Minister of Transport

Pahad, Essop Goolam
Minister in the Presidency

Radebe, Jeffrey Thamsanqa
Minister of Public Enterprises

Sigcau, Stella Nomzamo
Minister of Public Works

Sisulu, Lindiwe Nonceba
Minister for Intelligence

Skosana, Moleane Ben
Minister of Correctional Services

Skweyiya, Zola Sidney Themba
Minister of Social Development

Tshabalala-Msimang, Mantombazana Edmie
Minister of Health

Deputy Ministers

Botha, Ntombazana Gertrude Winifred
Deputy Minister for Provincial and Local Government

Du Toit, Dirk Cornelis
Deputy Minister for Agriculture and Land Affairs

Gillwald, Cheryl Ellen
Deputy Minister for Justice and Constitutional Development

Hendricks, Lindiwe Benedicta
Deputy Minister of Trade and Industry

Mabandla, Brigitte Sylvia
Deputy Minister of Arts, Culture, Science and Technolgy

Mabudafhasi, Thizwilondi Rejoice
Deputy Minister of Environmental Affairs and Tourism

Madlala-Routledge, Nozizwe Charlotte
Deputy Minister of Defence

Mangena, Mosibudi Aaron
Deputy Minister of Education

Mapisa-Nqakula, Nosiviwe Noluthando
Deputy Minister of Home Affairs

Matthews, Vincent Joseph Goabakwe
Deputy Minister of Safety and Security

Mpahlwa, Mandisi Bongani
Deputy Minister of Finance

Pahad, Aziz Goolam Hoosein
Deputy Minister of Foreign Affairs

Shabangu, Susan
Deputy Minister of Minerals and Energy

Zondi, Keith Muntuwenkosi
Deputy Minister of Public Works
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66244 is 'n antwoord op boodskap #66241] Fri, 13 September 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cheryl Gillwald - hoe lyk sy?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d81ab2e.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote:
>> Hoeveel kabinetslede het ons?
>> Hoeveel van hulle is blankes?
>
> Gloudina
> As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
> in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
> dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
> sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
> In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
> paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
> sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
> neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
> van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?
>
> Wouter
> Ons Kabinet het 42 lede
> 1 President, 24 Ministers en 17 Adjunkministers
> Daar is drie blankes, Alec Erwin, Ronnie Kasrils en Dirk du Toit
>
> Indiërs was reeds in die ou SA sterk oorverteenwoordig in
> die leierskap van bevrydingsbewegings, vakbonde ens. Dit
> was ook so in die aanvanklike kabinet. Deesdae is daar
> minder van hulle oor, 'n paar prominentes soos Jay Naidoo
> en Mac Maharaj het intussen gesneuwel, maar hulle is steeds
> oorverteenwoordig.
>
> Die rede vir die Indiërs se prominente verteenwoordiging is
> waarskynlik hulle relatief beter vermoëns en bekwaamheid,
> iets wat vir die Xhosa-binnekring duidelik 'n bron van
> ergernis en frustrasie is.
>
> Die kleurlinge, dis wat ons normaalweg onder bruines
> verstaan, is myns insiens swak verteenwoordig in die Kabinet.
> Daar is 'n paar swartes met verwarrende vanne, moenie dink
> alle Bothas en Matthews is wit en alle Hendrickse is bruin nie.
>
> Hier is die volledige lys, van die parlement se webblaaie:
> http://www.parliament.gov.za
>
> Ministers
>
> Asmal, Abdul Kader
> Minister of Education
>
> Balfour, Bryce Mathemba Ngconde
> Minister of Sport and Recreation
>
> Buthelezi, Mangosuthu Gatsha
> Minister of Home Affairs
>
> Didiza, Angela Thokozile
> Minister for Agriculture and Land Affairs
>
> Dlamini-Zuma, Nkosazana Clarice
> Minister of Foreign Affairs
>
> Erwin, Alexander
> Minister of Trade and Industry
>
> Fraser-Moleketi, Geraldine Joslyn
> Minister for the Public Service and Administration
>
> Kasrils, Ronald
> Minister of Water Affairs and Forestry
>
> Lekota, Mosiuoa Gerard Patrick
> Minister of Defence
>
> Maduna, Penuell Mpapa
> Minister for Justice and Constitutional Development
>
> Manuel, Trevor Andrew
> Minister of Finance
>
> Matsepe-Casaburri, Ivy Florence
> Minister of Communications
>
> Mdladlana, Membathisi Mphumzi
> Shepherd Minister of Labour
>
> Mlambo-Ngcuka, Phumzile Gloria
> Minister of Minerals and Energy
>
> Moosa, Mohammed Valli
> Minister of Environmental Affairs and Tourism
>
> Mthembi-Mahanyele, Sankie Dolly
> Minister of Housing
>
> Mufamadi, Fholisani Sydney
> Minister for Provincial and Local Government
>
> Ngubane, Baldwin Sipho
> Minister of Arts, Culture, Science and Technology
>
> Nqakula, Charles
> Minister of Safety and Security
>
> Omar, Abdullah Mohamed
> Minister of Transport
>
> Pahad, Essop Goolam
> Minister in the Presidency
>
> Radebe, Jeffrey Thamsanqa
> Minister of Public Enterprises
>
> Sigcau, Stella Nomzamo
> Minister of Public Works
>
> Sisulu, Lindiwe Nonceba
> Minister for Intelligence
>
> Skosana, Moleane Ben
> Minister of Correctional Services
>
> Skweyiya, Zola Sidney Themba
> Minister of Social Development
>
> Tshabalala-Msimang, Mantombazana Edmie
> Minister of Health
>
>
> Deputy Ministers
>
> Botha, Ntombazana Gertrude Winifred
> Deputy Minister for Provincial and Local Government
>
> Du Toit, Dirk Cornelis
> Deputy Minister for Agriculture and Land Affairs
>
> Gillwald, Cheryl Ellen
> Deputy Minister for Justice and Constitutional Development
>
> Hendricks, Lindiwe Benedicta
> Deputy Minister of Trade and Industry
>
> Mabandla, Brigitte Sylvia
> Deputy Minister of Arts, Culture, Science and Technolgy
>
> Mabudafhasi, Thizwilondi Rejoice
> Deputy Minister of Environmental Affairs and Tourism
>
> Madlala-Routledge, Nozizwe Charlotte
> Deputy Minister of Defence
>
> Mangena, Mosibudi Aaron
> Deputy Minister of Education
>
> Mapisa-Nqakula, Nosiviwe Noluthando
> Deputy Minister of Home Affairs
>
> Matthews, Vincent Joseph Goabakwe
> Deputy Minister of Safety and Security
>
> Mpahlwa, Mandisi Bongani
> Deputy Minister of Finance
>
> Pahad, Aziz Goolam Hoosein
> Deputy Minister of Foreign Affairs
>
> Shabangu, Susan
> Deputy Minister of Minerals and Energy
>
> Zondi, Keith Muntuwenkosi
> Deputy Minister of Public Works
>
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66258 is 'n antwoord op boodskap #66244] Fri, 13 September 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag, ek weet niks van haar af nie.
Dalk is daar 4?
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:alsc27$l2mf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Cheryl Gillwald - hoe lyk sy?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d81ab2e.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote:
>> Hoeveel kabinetslede het ons?
>> Hoeveel van hulle is blankes?
>
> Gloudina
> As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
> in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
> dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
> sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
> In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
> paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
> sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
> neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
> van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?
>
> Wouter
> Ons Kabinet het 42 lede
> 1 President, 24 Ministers en 17 Adjunkministers
> Daar is drie blankes, Alec Erwin, Ronnie Kasrils en Dirk du Toit
>
> Indiërs was reeds in die ou SA sterk oorverteenwoordig in
> die leierskap van bevrydingsbewegings, vakbonde ens. Dit
> was ook so in die aanvanklike kabinet. Deesdae is daar
> minder van hulle oor, 'n paar prominentes soos Jay Naidoo
> en Mac Maharaj het intussen gesneuwel, maar hulle is steeds
> oorverteenwoordig.
>
> Die rede vir die Indiërs se prominente verteenwoordiging is
> waarskynlik hulle relatief beter vermoëns en bekwaamheid,
> iets wat vir die Xhosa-binnekring duidelik 'n bron van
> ergernis en frustrasie is.
>
> Die kleurlinge, dis wat ons normaalweg onder bruines
> verstaan, is myns insiens swak verteenwoordig in die Kabinet.
> Daar is 'n paar swartes met verwarrende vanne, moenie dink
> alle Bothas en Matthews is wit en alle Hendrickse is bruin nie.
>
> Hier is die volledige lys, van die parlement se webblaaie:
> http://www.parliament.gov.za
>
> Ministers
>
> Asmal, Abdul Kader
> Minister of Education
>
> Balfour, Bryce Mathemba Ngconde
> Minister of Sport and Recreation
>
> Buthelezi, Mangosuthu Gatsha
> Minister of Home Affairs
>
> Didiza, Angela Thokozile
> Minister for Agriculture and Land Affairs
>
> Dlamini-Zuma, Nkosazana Clarice
> Minister of Foreign Affairs
>
> Erwin, Alexander
> Minister of Trade and Industry
>
> Fraser-Moleketi, Geraldine Joslyn
> Minister for the Public Service and Administration
>
> Kasrils, Ronald
> Minister of Water Affairs and Forestry
>
> Lekota, Mosiuoa Gerard Patrick
> Minister of Defence
>
> Maduna, Penuell Mpapa
> Minister for Justice and Constitutional Development
>
> Manuel, Trevor Andrew
> Minister of Finance
>
> Matsepe-Casaburri, Ivy Florence
> Minister of Communications
>
> Mdladlana, Membathisi Mphumzi
> Shepherd Minister of Labour
>
> Mlambo-Ngcuka, Phumzile Gloria
> Minister of Minerals and Energy
>
> Moosa, Mohammed Valli
> Minister of Environmental Affairs and Tourism
>
> Mthembi-Mahanyele, Sankie Dolly
> Minister of Housing
>
> Mufamadi, Fholisani Sydney
> Minister for Provincial and Local Government
>
> Ngubane, Baldwin Sipho
> Minister of Arts, Culture, Science and Technology
>
> Nqakula, Charles
> Minister of Safety and Security
>
> Omar, Abdullah Mohamed
> Minister of Transport
>
> Pahad, Essop Goolam
> Minister in the Presidency
>
> Radebe, Jeffrey Thamsanqa
> Minister of Public Enterprises
>
> Sigcau, Stella Nomzamo
> Minister of Public Works
>
> Sisulu, Lindiwe Nonceba
> Minister for Intelligence
>
> Skosana, Moleane Ben
> Minister of Correctional Services
>
> Skweyiya, Zola Sidney Themba
> Minister of Social Development
>
> Tshabalala-Msimang, Mantombazana Edmie
> Minister of Health
>
>
> Deputy Ministers
>
> Botha, Ntombazana Gertrude Winifred
> Deputy Minister for Provincial and Local Government
>
> Du Toit, Dirk Cornelis
> Deputy Minister for Agriculture and Land Affairs
>
> Gillwald, Cheryl Ellen
> Deputy Minister for Justice and Constitutional Development
>
> Hendricks, Lindiwe Benedicta
> Deputy Minister of Trade and Industry
>
> Mabandla, Brigitte Sylvia
> Deputy Minister of Arts, Culture, Science and Technolgy
>
> Mabudafhasi, Thizwilondi Rejoice
> Deputy Minister of Environmental Affairs and Tourism
>
> Madlala-Routledge, Nozizwe Charlotte
> Deputy Minister of Defence
>
> Mangena, Mosibudi Aaron
> Deputy Minister of Education
>
> Mapisa-Nqakula, Nosiviwe Noluthando
> Deputy Minister of Home Affairs
>
> Matthews, Vincent Joseph Goabakwe
> Deputy Minister of Safety and Security
>
> Mpahlwa, Mandisi Bongani
> Deputy Minister of Finance
>
> Pahad, Aziz Goolam Hoosein
> Deputy Minister of Foreign Affairs
>
> Shabangu, Susan
> Deputy Minister of Minerals and Energy
>
> Zondi, Keith Muntuwenkosi
> Deputy Minister of Public Works
>
Re: Vir die politieke diere [boodskap #66262 is 'n antwoord op boodskap #66258] Fri, 13 September 2002 17:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gits!! Dan is daar te veel!!
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d81f2f5.0@news1.mweb.co.za...
> Goeie vraag, ek weet niks van haar af nie.
> Dalk is daar 4?
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:alsc27$l2mf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Cheryl Gillwald - hoe lyk sy?
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3d81ab2e.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette wrote:
>>> Hoeveel kabinetslede het ons?
>>> Hoeveel van hulle is blankes?
>>
>> Gloudina
>> As mens streng gaan op rasseverteenwoordiging
>> in die SA Kabinet, dan sal mens seker verwag
>> dat omtrent sewe of ag uit elke tien "swart"
>> sal wees, een 'n "kleurling" en een 'n "blanke."
>> In werklikheid, as ek reg onthou, is daar 'n hele
>> paar meer mense wat hulleself nóg as wit of swart
>> sal sien as wat rassepersentasie jou sou laat aan-
>> neem. Ek sou sê in die Kabinet word die bruines
>> van die land dus effens "voorgetrek." Wonder hoekom?
>>
>> Wouter
>> Ons Kabinet het 42 lede
>> 1 President, 24 Ministers en 17 Adjunkministers
>> Daar is drie blankes, Alec Erwin, Ronnie Kasrils en Dirk du Toit
>>
>> Indiërs was reeds in die ou SA sterk oorverteenwoordig in
>> die leierskap van bevrydingsbewegings, vakbonde ens. Dit
>> was ook so in die aanvanklike kabinet. Deesdae is daar
>> minder van hulle oor, 'n paar prominentes soos Jay Naidoo
>> en Mac Maharaj het intussen gesneuwel, maar hulle is steeds
>> oorverteenwoordig.
>>
>> Die rede vir die Indiërs se prominente verteenwoordiging is
>> waarskynlik hulle relatief beter vermoëns en bekwaamheid,
>> iets wat vir die Xhosa-binnekring duidelik 'n bron van
>> ergernis en frustrasie is.
>>
>> Die kleurlinge, dis wat ons normaalweg onder bruines
>> verstaan, is myns insiens swak verteenwoordig in die Kabinet.
>> Daar is 'n paar swartes met verwarrende vanne, moenie dink
>> alle Bothas en Matthews is wit en alle Hendrickse is bruin nie.
>>
>> Hier is die volledige lys, van die parlement se webblaaie:
>> http://www.parliament.gov.za
>>
>> Ministers
>>
>> Asmal, Abdul Kader
>> Minister of Education
>>
>> Balfour, Bryce Mathemba Ngconde
>> Minister of Sport and Recreation
>>
>> Buthelezi, Mangosuthu Gatsha
>> Minister of Home Affairs
>>
>> Didiza, Angela Thokozile
>> Minister for Agriculture and Land Affairs
>>
>> Dlamini-Zuma, Nkosazana Clarice
>> Minister of Foreign Affairs
>>
>> Erwin, Alexander
>> Minister of Trade and Industry
>>
>> Fraser-Moleketi, Geraldine Joslyn
>> Minister for the Public Service and Administration
>>
>> Kasrils, Ronald
>> Minister of Water Affairs and Forestry
>>
>> Lekota, Mosiuoa Gerard Patrick
>> Minister of Defence
>>
>> Maduna, Penuell Mpapa
>> Minister for Justice and Constitutional Development
>>
>> Manuel, Trevor Andrew
>> Minister of Finance
>>
>> Matsepe-Casaburri, Ivy Florence
>> Minister of Communications
>>
>> Mdladlana, Membathisi Mphumzi
>> Shepherd Minister of Labour
>>
>> Mlambo-Ngcuka, Phumzile Gloria
>> Minister of Minerals and Energy
>>
>> Moosa, Mohammed Valli
>> Minister of Environmental Affairs and Tourism
>>
>> Mthembi-Mahanyele, Sankie Dolly
>> Minister of Housing
>>
>> Mufamadi, Fholisani Sydney
>> Minister for Provincial and Local Government
>>
>> Ngubane, Baldwin Sipho
>> Minister of Arts, Culture, Science and Technology
>>
>> Nqakula, Charles
>> Minister of Safety and Security
>>
>> Omar, Abdullah Mohamed
>> Minister of Transport
>>
>> Pahad, Essop Goolam
>> Minister in the Presidency
>>
>> Radebe, Jeffrey Thamsanqa
>> Minister of Public Enterprises
>>
>> Sigcau, Stella Nomzamo
>> Minister of Public Works
>>
>> Sisulu, Lindiwe Nonceba
>> Minister for Intelligence
>>
>> Skosana, Moleane Ben
>> Minister of Correctional Services
>>
>> Skweyiya, Zola Sidney Themba
>> Minister of Social Development
>>
>> Tshabalala-Msimang, Mantombazana Edmie
>> Minister of Health
>>
>>
>> Deputy Ministers
>>
>> Botha, Ntombazana Gertrude Winifred
>> Deputy Minister for Provincial and Local Government
>>
>> Du Toit, Dirk Cornelis
>> Deputy Minister for Agriculture and Land Affairs
>>
>> Gillwald, Cheryl Ellen
>> Deputy Minister for Justice and Constitutional Development
>>
>> Hendricks, Lindiwe Benedicta
>> Deputy Minister of Trade and Industry
>>
>> Mabandla, Brigitte Sylvia
>> Deputy Minister of Arts, Culture, Science and Technolgy
>>
>> Mabudafhasi, Thizwilondi Rejoice
>> Deputy Minister of Environmental Affairs and Tourism
>>
>> Madlala-Routledge, Nozizwe Charlotte
>> Deputy Minister of Defence
>>
>> Mangena, Mosibudi Aaron
>> Deputy Minister of Education
>>
>> Mapisa-Nqakula, Nosiviwe Noluthando
>> Deputy Minister of Home Affairs
>>
>> Matthews, Vincent Joseph Goabakwe
>> Deputy Minister of Safety and Security
>>
>> Mpahlwa, Mandisi Bongani
>> Deputy Minister of Finance
>>
>> Pahad, Aziz Goolam Hoosein
>> Deputy Minister of Foreign Affairs
>>
>> Shabangu, Susan
>> Deputy Minister of Minerals and Energy
>>
>> Zondi, Keith Muntuwenkosi
>> Deputy Minister of Public Works
>>
>
Vorige onderwerp: A question to you all
Volgende onderwerp: tyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:50:14 UTC 2025