Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klere
Klere [boodskap #66061] Vr, 06 September 2002 11:43
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie van julle hier het ook in die goeie ou dae grootgeword toe mens
kerkklere gehad het, en dit net vir kerk gedra is? Die ou kerkklere het
partytjieklere geword ( nie andersom soos dit blyk of dit deesdae die geval
is nie)
Toe begin mens werk, en toe is daar nie geld om net 'n kerkpakkie aan te
skaf nie. Behalwe vir beoefening van sport is dit vir baie ander
geleenthede, oa werk, ook ingespan.
Annette
Vorige onderwerp: Misunderstanding
Volgende onderwerp: Is jy kasueel gedresseer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:53:13 MGT 2024