Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siembamba soos Gewysig
Siembamba soos Gewysig [boodskap #65915] |
Ma, 02 September 2002 14:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
Siembamba, Mamma se kindjie,
Siembamba, Mamma se kindjie,
Draai sy vinger om,
Gooi hom in die water
Trippel op sy "Dingus"
Dan is hy 'n kapater.
:))
Annette
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65923 is 'n antwoord op boodskap #65915] |
Ma, 02 September 2002 14:48 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha-ha-ha!!! Lekker! Jy's op jou stukke vandag?
"Annette" skryf in boodskap news:akvrhp$1l1lvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>
> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>
> Siembamba, Mamma se kindjie,
> Siembamba, Mamma se kindjie,
> Draai sy vinger om,
> Gooi hom in die water
> Trippel op sy "Dingus"
> Dan is hy 'n kapater.
>
> :))
> Annette
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65924 is 'n antwoord op boodskap #65923] |
Ma, 02 September 2002 15:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat verligting aan mens doen na 'n spannende twee weke werksgewys;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d7379ee.0@news1.mweb.co.za...
> Ha-ha-ha!!! Lekker! Jy's op jou stukke vandag?
> "Annette" wrote in message
> news:akvrhp$1l1lvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>
>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>
>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>> Draai sy vinger om,
>> Gooi hom in die water
>> Trippel op sy "Dingus"
>> Dan is hy 'n kapater.
>>
>> :))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65925 is 'n antwoord op boodskap #65924] |
Ma, 02 September 2002 16:07 |
anri schramm[1]
Boodskappe: 35 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>
>>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>> Draai sy vinger om,
>>> Gooi hom in die water
>>> Trippel op sy "Dingus"
>>> Dan is hy 'n kapater.
>
>>> :))
>>> Annette
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65926 is 'n antwoord op boodskap #65925] |
Ma, 02 September 2002 16:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
Annette
"anri schramm" skryf in boodskap news:3D738CAC.2040406@roo.com...
> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>
> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>
>>>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>
>>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> Draai sy vinger om,
>>>> Gooi hom in die water
>>>> Trippel op sy "Dingus"
>>>> Dan is hy 'n kapater.
>>
>>>> :))
>>>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65929 is 'n antwoord op boodskap #65926] |
Ma, 02 September 2002 17:00 |
anri schramm[1]
Boodskappe: 35 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
Freud miskien aan die werk?+
Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
Annette wrote:
> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
> Annette
>
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>
>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>>> >grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>
>>>> >Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>
>>>> >Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >Draai sy vinger om,
>>>> >Gooi hom in die water
>>>> >Trippel op sy "Dingus"
>>>> >Dan is hy 'n kapater.
>>>
>>>> >:))
>>>> >Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65930 is 'n antwoord op boodskap #65929] |
Ma, 02 September 2002 17:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
Annette
"anri schramm" skryf in boodskap news:3D739936.5050507@roo.com...
> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
> Freud miskien aan die werk?+
>
> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
>
> Annette wrote:
>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>> Annette
>>
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>>
>>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>
>>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>
>>>> >>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>>
>>>> >>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>
>>>> >>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>Draai sy vinger om,
>>>> >>Gooi hom in die water
>>>> >>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>Dan is hy 'n kapater.
>>>>
>>>> >>:))
>>>> >>Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65931 is 'n antwoord op boodskap #65930] |
Ma, 02 September 2002 17:14 |
anri schramm[1]
Boodskappe: 35 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het nie dieselfde kick nie, né.
Anri
Annette wrote:
> Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
> Annette
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D739936.5050507@roo.com...
>
>> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
>> Freud miskien aan die werk?+
>> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
>> Annette wrote:
>>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>>> Annette
>
>
>
>>> "anri schramm" wrote in message
>>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>
>
>>>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>>
>>>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>
>>
>>>> >>>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>> >
>>>> >>>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>>
>>>>
>>>> >>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>Draai sy vinger om,
>>>> >>>Gooi hom in die water
>>>> >>>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>>Dan is hy 'n kapater.
>>>> >
>>>> >>>:))
>>>> >>>Annette
>>>> >
>>>>
>
|
|
|
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65932 is 'n antwoord op boodskap #65931] |
Ma, 02 September 2002 17:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir my is dit baie meer omskryfbaar - nie alle kort goedjies is goed nie:))
Selfs woorde in Afrikaans wat nie veronderstel is om woordspelings te wees
nie, is woordspelings.
Byv: wurgpatat:))
Annette
"anri schramm" skryf in boodskap news:3D739C65.8040707@roo.com...
> Het nie dieselfde kick nie, né.
>
> Anri
>
> Annette wrote:
>> Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
>> Annette
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D739936.5050507@roo.com...
>>
>>> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
>>> Freud miskien aan die werk?+
>
>>> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>>>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>>> "anri schramm" wrote in message
>>>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>>
>>
>>>> >'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>>>
>>>> >::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>>
>>>
>>>> >>>>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>>>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>> >>
>>>> >>>>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>> >
>>>> >>>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>>Draai sy vinger om,
>>>> >>>>Gooi hom in die water
>>>> >>>>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>>>Dan is hy 'n kapater.
>>>> >>
>>>> >>>>:))
>>>> >>>>Annette
>>>> >>
>>>> >
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: So Nov 24 08:23:17 MGT 2024
|