|
|
Re: Wat is... [boodskap #65756 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Thu, 29 August 2002 14:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tingelingeling?
Anette
"Dingus" skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65762 is 'n antwoord op boodskap #65750] |
Thu, 29 August 2002 15:28 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Dingus wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>
> Jou dinges.
Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65764 is 'n antwoord op boodskap #65762] |
Thu, 29 August 2002 17:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stem - maar ons wil 'n gesig ook by hê, want hoe sal ons weet dit is Dingus
se dinges?
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:aklepe$2rqh$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Dingus wrote:
>>
>>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>> Jou dinges.
>
> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65766 is 'n antwoord op boodskap #65762] |
Thu, 29 August 2002 17:52 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
En watter maatstawwe gaan jy nou
gebruik, Arthur, om te besluit hoe
wonderlik 'n dinges is?
Gloudina
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65769 is 'n antwoord op boodskap #65766] |
Thu, 29 August 2002 18:13 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
>> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
>
> En watter maatstawwe gaan jy nou
> gebruik, Arthur, om te besluit hoe
> wonderlik 'n dinges is?
As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65772 is 'n antwoord op boodskap #65769] |
Thu, 29 August 2002 19:53 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
> maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.
Jy antwoord nie my vraag nie. Watter
karaktertrekke het 'n wonderlike dinges?
En watter karaktertrekke het jou dinges,
wat jy nou vir 'n vergelykende studie
wil gebruik? Is jou dinges nou een wat sal
wys hoe 'n wonderlike dinges nie moet
lyk nie, of hoe 'n wonderlike dinges wel
moet lyk?
Gloudina
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65775 is 'n antwoord op boodskap #65772] |
Thu, 29 August 2002 20:23 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
>> maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.
>
> Jy antwoord nie my vraag nie. Watter
> karaktertrekke het 'n wonderlike dinges?
> En watter karaktertrekke het jou dinges,
> wat jy nou vir 'n vergelykende studie
> wil gebruik? Is jou dinges nou een wat sal
> wys hoe 'n wonderlike dinges nie moet
> lyk nie, of hoe 'n wonderlike dinges wel
> moet lyk?
Maar Gloudina, ek het nooit van my eie dinges gepraat nie! Ek weet mos nie
watter dinges van Dingus so wonderlikk is!
So lank ek nie weet nie van watter dinges ons praat, kan ek ook geen
verglykinge maak nie. Miskien is die dinges so wonderlikk omdat net Dingus
so'n dinges het.
Ek vrees ons kan net wag tot Dingus so vriendlik is om ons te voorsien van
'n afbeelding van sy wonderlikke dinges.
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65825 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Sat, 31 August 2002 08:08 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel nou .... 'n DINGUS is 'n .... Hmmmmm.
Hmmm?
Mmmmmm!!!
Ja nou, wie will uitvind wat 'n DINGUS is?
... maar moenie vergeet nie, asseblief mense, 'n GINGUS is 'n wonderliKKe
ding.
Lekker bly julle.
Die uwe,
Dingus.
Dingus skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65842 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Sat, 31 August 2002 16:54 |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
>
O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlilke ding
Hy wei in die sand
en vreet koerant
ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlike ding
hy staan en dink
waar die muishond stink
Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
Johan Bornman
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65843 is 'n antwoord op boodskap #65842] |
Sat, 31 August 2002 17:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
Annette
wrote in message
news:3d70c398.1557389@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlilke ding
> Hy wei in die sand
> en vreet koerant
> ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlike ding
> hy staan en dink
> waar die muishond stink
> Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
>
>
>
> Johan Bornman
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65893 is 'n antwoord op boodskap #65842] |
Mon, 02 September 2002 09:47 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig sê jy nie dat 'n donkie 'n wonderliKKe ding is nie, anders
was Dingus 'n donkie!
Johan Bornman (johanaticondotcodotza) skryf in boodskap news:...
> On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlilke ding
> Hy wei in die sand
> en vreet koerant
> ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlike ding
> hy staan en dink
> waar die muishond stink
> Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
>
>
>
> Johan Bornman
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65934 is 'n antwoord op boodskap #65843] |
Mon, 02 September 2002 18:13 |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Sat, 31 Aug 2002 19:02:14 +0200, "Annette" wrote:
> Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
> Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
> Annette
OK, kom ons ruil uit...ek gee jou die beskaafde weergawe en jy
onsensor die ander weergawe.
JB
|
|
|
Re: Wat is... [boodskap #65938 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Mon, 02 September 2002 19:52 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan is amper reg - jy kan die musiek van "'n Donkie" gebruik
en the word DINGUS ruil vir Donkie.
Maar jy moet die word wonderlikke gebruik waar wonderlike staan.
OK?
Dingus
(Onthou: 'n DINGUS is 'n WonderliKKe ding!)
Dingus skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
|
|
|