Korrupsie [boodskap #65709] |
Wed, 28 August 2002 15:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Finland is glo die land met die minste korrupsie.
NZ is glo die derde soetste land.
SA is die tweede soetste in Afrika, en slegs 36ste op die wêreldlys.
So waaroor almal so oor korrupsie gal afgaan sal ek nie nou weet nie;)))
Annette
|
|
|
Re: Korrupsie [boodskap #65725 is 'n antwoord op boodskap #65709] |
Thu, 29 August 2002 04:05 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goeie gesegde die ander dag gehoor (in Engels) met die strekking:
Statistieke is soos 'n minirompie - wat dit ontbloot (reveal) is
verleidelik, maar wat dit verberg (protects) is krities (vital).
"Annette" skryf in boodskap news:akiqko$1ivhem$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Finland is glo die land met die minste korrupsie.
> NZ is glo die derde soetste land.
> SA is die tweede soetste in Afrika, en slegs 36ste op die wêreldlys.
> So waaroor almal so oor korrupsie gal afgaan sal ek nie nou weet nie;)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Korrupsie [boodskap #65854 is 'n antwoord op boodskap #65725] |
Sun, 01 September 2002 10:45 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hantam:
Ek kan nogal hiermee saamstem. Statistiek is maar soos 'n PhD. Een ou kry 'n
dokors graad omdat hy kan bewys biltong gee jou kanker, en 'n ander ou kry
'n doktorsgraad want hy het hom verkeerd bewys.
Jonas:
> Goeie gesegde die ander dag gehoor (in Engels) met die strekking:
> Statistieke is soos 'n minirompie - wat dit ontbloot (reveal) is
> verleidelik, maar wat dit verberg (protects) is krities (vital).
|
|
|