Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom blaf die honne ....
Hoekom blaf die honne .... [boodskap #65574] Wed, 21 August 2002 04:09 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lees Koos Kombuis se artikel
"Hoekom blaf daai honne voor die hekke van paradise ?

http://mweb.co.za/litnet/koospens/honne.asp
Re: Hoekom blaf die honne .... [boodskap #65601 is 'n antwoord op boodskap #65574] Wed, 21 August 2002 20:52 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Lees Koos Kombuis se artikel
> "Hoekom blaf daai honne voor die hekke van paradise ?

Ek geniet Koos Kombuis se stukke altyd
en stem gewoonlik met hom saam. Maar ek
dink hy demoniseer Cosatu en dié snare
omdat hy miskien nie wyere kennis het van
hoe die politiek van vakbonde en die politici
wat hulle mondstukke is, werk op internasionale
gebied nie. Ek dink hy moet hierdie situasie
bestudeer in lande soos Kanada en die VSA en
lande in Europa. Dan sal hy miskien begin wonder
of Cosatu nie vir die regering 'n bietjie
te maklik daarvan laat afkom nie. Dis nie 'n
goeie ding as 'n vakbondbeweging en die
regerende party te kop in een mus is nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Wie het die "Witborskraai" geskryf?
Volgende onderwerp: Wie het die "Witborskraai" geskryf?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 15:33:12 UTC 2025