|
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65557 is 'n antwoord op boodskap #65549] |
Tue, 20 August 2002 13:33 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Dingus wrote:
> ... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
Nee, ons sal nie vergeet nie, maar
as jy nie "wonderlike" met een -k-
begin spel nie, dan sit en 'n wolskaap
agter jou daar in die land van die
gedurige reën.
Tant Hessie van Soekmekaar.
|
|
|
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65558 is 'n antwoord op boodskap #65557] |
Tue, 20 August 2002 14:22 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Twee dinge - as jy van gedurige reën wil praat, moet jy die Baai nou sien.
En - behoort jy daardie soort praktyke aan te moedig?
> begin spel nie, dan sit en 'n wolskaap
> agter jou daar in die land van die
> gedurige reën.
>
> Tant Hessie van Soekmekaar.
>
|
|
|
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65568 is 'n antwoord op boodskap #65549] |
Tue, 20 August 2002 20:21 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... nee, jammer - 'n DINGUS is nie 'n wonderlike ding nie,
maar 'n DINGUS is 'n WONDERLIKKE ding!!
(En 'n DINGUS is ook nie 'n groot dingertjie nie - verstaan?)
Dingus skryf in boodskap news:_ho89.419$Fc4.30695@news.xtra.co.nz...
> ... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>
|
|
|