Pollux [boodskap #65337] |
Mon, 05 August 2002 18:34 |
John Smith
Boodskappe: 12 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek moet hom tegelyk gee, hierdie Pollux kolomskrywer in die Rapport kan
nogal skerp wees as hy wil:
Hy reken mos dat navorsing getoon het dat die Japanners minder hartaanvalle
as die Amerikaners en die Britte kry. Verder vergelyk hy die wynsuipende
Franse ook met die Amerikaners en Britte en bevind dat die Franse inderdaad
ook minder hartaanvalle het. Sy gevolgtrekking is dat om Engels te praat jou
kan dood maak.
Die Rapport het ook berig oor die oudste beroep wat hulle vere regskud vir
die goeie tye wat gaan kom saam met die "world summit" in Sandton. Pollux
reken daar gaan 'n klomp geld in die SA ekonomie ingepomp word.
Groetnis
|
|
|
Re: Pollux [boodskap #65344 is 'n antwoord op boodskap #65337] |
Mon, 05 August 2002 19:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek noem al lankal die prossies ekonomiese entiteite:)
Annette
"pete" skryf in boodskap news:aimg8g$psv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek moet hom tegelyk gee, hierdie Pollux kolomskrywer in die Rapport kan
> nogal skerp wees as hy wil:
>
> Hy reken mos dat navorsing getoon het dat die Japanners minder hartaanvalle
> as die Amerikaners en die Britte kry. Verder vergelyk hy die wynsuipende
> Franse ook met die Amerikaners en Britte en bevind dat die Franse inderdaad
> ook minder hartaanvalle het. Sy gevolgtrekking is dat om Engels te praat jou
> kan dood maak.
>
> Die Rapport het ook berig oor die oudste beroep wat hulle vere regskud vir
> die goeie tye wat gaan kom saam met die "world summit" in Sandton. Pollux
> reken daar gaan 'n klomp geld in die SA ekonomie ingepomp word.
>
> Groetnis
>
|
|
|