Swellendam [boodskap #65306] |
Mon, 05 August 2002 07:08 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iemand hier van daar?
Vernuftige speurwerk het aan die lig gebring (mooi, né) dat van my voorouers
in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.
Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.
Koot
|
|
|
Re: Swellendam [boodskap #65307 is 'n antwoord op boodskap #65306] |
Mon, 05 August 2002 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, ek bly nou nie daar nie, maar ek het familie wat daar woon. Wat sou jy
wou weet?
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ail88n$b31$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Iemand hier van daar?
>
> Vernuftige speurwerk het aan die lig gebring (mooi, né) dat van my voorouers
> in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.
>
> Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.
>
> Koot
>
|
|
|
Re: Swellendam [boodskap #65322 is 'n antwoord op boodskap #65307] |
Mon, 05 August 2002 13:02 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Koot, ek bly nou nie daar nie, maar ek het familie wat daar woon. Wat sou jy
> wou weet?
> "Koot Pieterse"
> voorouers
>> in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.
>> Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.
O gits en ons hou onse asems in.
Is dit nou Tant Souf en Tant Souf
se man wat die inligting gaan verskaf?
Die mense van Swellendam
|
|
|