Nuus 29/7 [boodskap #65117] |
Mon, 29 July 2002 05:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die CNA ( die plek wat koerante, tydskrifte, boeke en ander goed verkoop) is
onder voorlopige likwidasie.
3600 mense kan hul werk verloor.
Van vandag af sal hulle nie meer koerante en tydskrifte verkoop nie.
Ek wag nou vir die sluitingsuitverkopings, sodat ek van daardie duur
legkaarte goedkoper in die hande kan kry.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 29/7 [boodskap #65156 is 'n antwoord op boodskap #65117] |
Tue, 30 July 2002 07:41 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette"
| Die CNA ( die plek wat koerante, tydskrifte, boeke en ander goed verkoop) is
| onder voorlopige likwidasie.
~~~~~~~~
hier in my dorp het cna ook so paar maande gelede toegemaak, hulle het
hulle marknavorsing maar swak gedoen want daar was reeds 3 tydskrif en
koerant winkels hier. nodeloos om te sê, hulle het toegemaak. As jy
ook kyk hoe die winkel bestuur is, is dit geen wonder nie.
===
|
|
|