Nuus 27/7 [boodskap #65092] |
Sa, 27 Julie 2002 07:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
David Potse, 23, is lewenslank gevonnis vir die verkragting van baba
Tsepang, 8 maande, verlede jaar. Hy is ook 'n verdere 18 jaar opgelê vir
onsedelike aanranding.
Die regter het die getuienis van Potse se vriendin en die uitslag van die
DNA toetse aanvaar.
Potse het geen emosie getoon ten tye van die oplegging van die vonnis nie,
en ook nie enige berou getoon tydens die verhoor nie.
Duidelik 'n psigopaat.
Genadiglik het die verdediging nie dit gebruik as pleidooi nie.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 27/7 [boodskap #65104 is 'n antwoord op boodskap #65092] |
So, 28 Julie 2002 15:46 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou lê 'n heerlike lewenslank in Grootvlei seker vir hom voor. Sy
geleentheid om deel te word van die kriminele loerbroer-fiasko.
"Annette" skryf in boodskap news:ahthre$1017kh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> David Potse, 23, is lewenslank gevonnis vir die verkragting van baba
> Tsepang, 8 maande, verlede jaar. Hy is ook 'n verdere 18 jaar opgelê vir
> onsedelike aanranding.
> Die regter het die getuienis van Potse se vriendin en die uitslag van die
> DNA toetse aanvaar.
> Potse het geen emosie getoon ten tye van die oplegging van die vonnis nie,
> en ook nie enige berou getoon tydens die verhoor nie.
> Duidelik 'n psigopaat.
> Genadiglik het die verdediging nie dit gebruik as pleidooi nie.
>
> Annette
>
|
|
|