Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liegstorie
Liegstorie [boodskap #65039] Wo, 24 Julie 2002 08:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar het die Huisgenoot ( ek kry dit mos nie meer nie) 'n
liegstoriekonpetisie uitgeskryf.
Ek ken ten minste twee baie goeies.
Kan iemand vir my hier die datum van die uitgawe waarin die kompetisie
aangekondig is gee, of
die adres waarna ek my inskrywing kan stuur of
'n telefoonnommer waarheen ek kan bel vir inligting?

Het net van dit gister op RSG gehoor en weet dat die storie nie meer as 300
woorde moet bevat nie.

Die storie wat hulle gister vertel het van hoe mens 4 visse op 'n slag met 1
hoek en een lyn vang was baie snaaks.
Annette
Vorige onderwerp: Waarskuwing vir Sneeubewaardes
Volgende onderwerp: Katolieke Hoge se bedanking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:19:45 MGT 2024