Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » what to do
what to do [boodskap #65002] Mon, 22 July 2002 09:58 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Senior Lid
die polisie is te treurig om jou te beskerm, die minister van
gesondheid te dik om te weet wat gesondheid is en die army te siek om
die land te beskerm. wat moet `n mens dan nou doen wonder ek? die
staat het die vermetelheid om my belastinggeld te mors om `n man wat
`n dief geskiet het te vervolg. hoe siek is dit? hulle reken seker
omdat ek nie gaan betaal om die stuk gemors aan die lewe te hou in `n
tronk nie sal ek maar vir iets ander moet opdok.

Hijackers shot dead by dad

Witbank - A Witbank resident faced a murder charge after shooting dead
one of three would-be hijackers, Mpumalanga police said.

Inspector Jacky Nkoane said the man was driving between Rustenburg and
Witbank about 18:00 on Saturday and gave a lift to three men who drew
guns and told him to drive to Ogies in Mpumalanga.

When the driver tried to argue the three began hitting him and in the
ensuing struggle the car crashed into a road sign.

No one was injured in the crash and the driver produced his own
firearm and killed one of the attackers, said Nkoane.

The other two men ran away and were still at large.

Nkoane said a murder docket was opened and the Witbank man would
appear in court.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: what to do [boodskap #65004 is 'n antwoord op boodskap #65002] Mon, 22 July 2002 10:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit moord was, sal die staat moet bewys dat die man met voorbedagte rade
op daardie pad gery het om juis daardie persoon dood te skiet.

Ek dink nie ons moet moed opgee nie - ons leer mos nou almal mooi hoe om
ordentlik vir onsself te sorg en die politici en staat in hul heppie kanon
in te stuur.

Ek lees juis oor die naweek dat 'n groep van 6 mense 'n paar mense
geterroriseer het en met messe gedreig het - die gemeenskap het beluit dis
genoeg - een is dood en die ander boewe is glo ernstig beseer.

Twee broers in Kraaifontein word ook van moord aangekla omdat hulle die twee
boewe wat hul ma in haar pondokkie aangerand het op heterdaad betrap het en
die ewigheid ingehelp het.

Nog so 'n paar optredes soos die, dan vat die gemeenskap sommer die
plaaslike plisiediens oor, en dan is die duiwel los;)
Ek dink nie daar gaan in die toekoms baie aanranders wees wat sal
vrygespreek word, borgtog sal wil kry, op parool losgelaat word, of selfs
vrygelaat wil word nie.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:rhlnjug295veag8q46ta4bl1rmp24chd2m@4ax.com...
> die polisie is te treurig om jou te beskerm, die minister van
> gesondheid te dik om te weet wat gesondheid is en die army te siek om
> die land te beskerm. wat moet `n mens dan nou doen wonder ek? die
> staat het die vermetelheid om my belastinggeld te mors om `n man wat
> `n dief geskiet het te vervolg. hoe siek is dit? hulle reken seker
> omdat ek nie gaan betaal om die stuk gemors aan die lewe te hou in `n
> tronk nie sal ek maar vir iets ander moet opdok.
>
> Hijackers shot dead by dad
>
> Witbank - A Witbank resident faced a murder charge after shooting dead
> one of three would-be hijackers, Mpumalanga police said.
>
> Inspector Jacky Nkoane said the man was driving between Rustenburg and
> Witbank about 18:00 on Saturday and gave a lift to three men who drew
> guns and told him to drive to Ogies in Mpumalanga.
>
> When the driver tried to argue the three began hitting him and in the
> ensuing struggle the car crashed into a road sign.
>
> No one was injured in the crash and the driver produced his own
> firearm and killed one of the attackers, said Nkoane.
>
> The other two men ran away and were still at large.
>
> Nkoane said a murder docket was opened and the Witbank man would
> appear in court.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Wie is Chrisjolette Vos?
Volgende onderwerp: Potte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 12:57:21 UTC 2025