is dit nou belaglik! [boodskap #64887] |
Wed, 17 July 2002 07:36 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ek lees die volgende -
A quadriplegic is suing a Florida strip club because he could not get
his wheelchair into its lap-dancing room, his lawyer has said.
Edward Law of Orlando sued the Wildside Adult Sports Cabaret in US
District Court in West Palm Beach last month, claiming the club
violated the Americans with Disabilities Act (ADA) by excluding him
from restrooms, the bar area and the private rooms where dancers offer
more-intimate entertainment.
dit gaan verder om te se dat die verhoog waarop die girls dans te hoog
is vir hom om te sien as hy in sy rystoel is.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64889 is 'n antwoord op boodskap #64887] |
Wed, 17 July 2002 08:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie dis belaglik nie - daardie mense het ook gevoelens..
:))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ne7ajus28rkar1ehdldddgddc1puar89nr@4ax.com...
> ek lees die volgende -
>
>
> A quadriplegic is suing a Florida strip club because he could not get
> his wheelchair into its lap-dancing room, his lawyer has said.
>
> Edward Law of Orlando sued the Wildside Adult Sports Cabaret in US
> District Court in West Palm Beach last month, claiming the club
> violated the Americans with Disabilities Act (ADA) by excluding him
> from restrooms, the bar area and the private rooms where dancers offer
> more-intimate entertainment.
>
>
> dit gaan verder om te se dat die verhoog waarop die girls dans te hoog
> is vir hom om te sien as hy in sy rystoel is.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64891 is 'n antwoord op boodskap #64889] |
Wed, 17 July 2002 09:21 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Jul 2002 10:18:32 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Ek dink nie dis belaglik nie - daardie mense het ook gevoelens..
> :))
> Annette
>
te veel as jy my vra. more gaan die blinde ou vir playboy dagvaar
omdat hulle nie `n braille uitgawe het nie. ek wonder hoe hy nou sal
weet of dit `n stoppunt is of `n nippel.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64896 is 'n antwoord op boodskap #64887] |
Wed, 17 July 2002 12:50 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> A quadriplegic is suing a Florida strip club
A, uiteindelik verstaan ek. Jy is bang om in
Engels of Afrikaans te skryf, bang om foute te
maak, nou pos jy maar stukkies Engels wat ander
mense geskryf het. Maar in hemelsnaam, moet ons
nou na Amerikaanse gemors luister as jy die slag
die nuusgroep as veiligheidskombersie gebruik?
Is jy skaam vir jou eie kultuur?
Die Ruiter in die Dag en Lord
Kitchener van Kandahier.
|
|
|