Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pasop vir Woensdag
Pasop vir Woensdag [boodskap #64835] Mon, 15 July 2002 11:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.

Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
hou:))

Annette
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64842 is 'n antwoord op boodskap #64835] Mon, 15 July 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>
> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
> hou:))
>
> Annette
>

so ek verjaar alweer nie die jaar nie

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64845 is 'n antwoord op boodskap #64842] Mon, 15 July 2002 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)

Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
Annette

mothership.co.za> skryf in boodskap news:2tk5jucc8in3e52kbb7i19ukomjp5rbg3r@4ax.com...
> On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>
>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
>> hou:))
>>
>> Annette
>>
>
> so ek verjaar alweer nie die jaar nie
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64847 is 'n antwoord op boodskap #64845] Mon, 15 July 2002 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wens ek weet waar om die ou te kontak sodat ek hom kan vertel en wys hoe
om geld uit te gee waarvan hy duidelik te veel het!

"Annette" skryf in boodskap news:agul18$oobno$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)
>
> Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
> wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
> saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
> Annette
>
> mothership.co.za> wrote in message
> news:2tk5jucc8in3e52kbb7i19ukomjp5rbg3r@4ax.com...
>> On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>
>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
paarties
> wil
>>> hou:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>> so ek verjaar alweer nie die jaar nie
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64850 is 'n antwoord op boodskap #64847] Mon, 15 July 2002 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, hy het blykbaar R250 000 se advertensies geplaas.
Hy is Bill Anderson ( beroemde van deesdae), een van SA se voorste
mikroligte vlieëniers., 'n Springbok-vlieënier en een van die land se mees
gerespekteerde instrukteurs.

Woensdag is die begin van Groot Dinge, die eindstryd soos dit in die Bybel
beskryf word.
Hy sê God praat al sedert 1977 baie kragtig met hom. oa in drome, en die
opdrag om die advertensies te plaas het van God gekom

"Ek is om een of ander rede gekies om die eindtye aan te kondig. Net soos
God vir Johannes Die Doper gebruik het."

Die berekening van 17 Julie 2002 is omdat dit 720 000 dae na die kruisiging
is.

Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed, en na 2 dae sal ons
weer lewend gemaak word ( ek neem aan die wat bekeer is)
Die advertensie sluit 'n sondaarsgebed in.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d32e183.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wens ek weet waar om die ou te kontak sodat ek hom kan vertel en wys hoe
> om geld uit te gee waarvan hy duidelik te veel het!
> "Annette" wrote in message
> news:agul18$oobno$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)
>>
>> Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
>> wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
>> saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
>> Annette
>>
>> mothership.co.za> wrote in message
>> news:2tk5jucc8in3e52kbb7i19ukomjp5rbg3r@4ax.com...
>>> On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>>
>>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
> paarties
>> wil
>>>> hou:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> so ek verjaar alweer nie die jaar nie
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64860 is 'n antwoord op boodskap #64847] Tue, 16 July 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 15:51:46 +0100, "Suidwester"
served the following to the group:

> Ek wens ek weet waar om die ou te kontak sodat ek hom kan vertel en wys hoe
> om geld uit te gee waarvan hy duidelik te veel het!

nou nie dat ek wil se die ou is verkeerd nie, netnou is hy reg en jy
wil nie dan verkeerde vyande he nie, maar sulke ouens maak gewoonlik
skuld. as die wereld vergaan hoef jy mos nie te worry oor terug betaal
nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64861 is 'n antwoord op boodskap #64845] Tue, 16 July 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 16:03:42 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)
>

dis na d-day. as ek geweet het verlede jaar was my laaste een sou ek
groter gegaan het.

> Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
> wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
> saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
> Annette

kan nie fout vind met sy commitment nie. of hy nou reg of verkeerd is,
mal of nie, dit se nogal iets van sy edelheid. as hy reg is sal ons
maar vir hom moet gaan dankie se aan die ander kant, wel die wat wel
aan dieselfde kan as hy gaan wees.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64866 is 'n antwoord op boodskap #64835] Tue, 16 July 2002 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lancer  is tans af-lyn  Lancer
Boodskappe: 5
Geregistreer: February 2002
Karma: 0
Junior Lid
Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?

"Annette" skryf in boodskap news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>
> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
> hou:))
>
> Annette
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64871 is 'n antwoord op boodskap #64866] Tue, 16 July 2002 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het dit twee keer gelees in verskillende koerante Sondag.
Annette

> skryf in boodskap news:3d33fbd7$0$18851@hades.is.co.za...
>
> Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>
>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties
> wil
>> hou:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64892 is 'n antwoord op boodskap #64871] Wed, 17 July 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: December 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel, hulle moet hul gatte roer Annette. Dis nou al sewe uur die aand hier in
Oz en daar het nog sweet blou-all gebeur! Ek gaan rugpyn more hê van so op
die punt van my stoel sit en wag vir die donderslag.

"Annette" skryf in boodskap news:ah1r5v$p1g3j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het dit twee keer gelees in verskillende koerante Sondag.
> Annette
>
>
>> skryf in boodskap news:3d33fbd7$0$18851@hades.is.co.za...
>>
>> Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>
>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
paarties
>> wil
>>> hou:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64900 is 'n antwoord op boodskap #64892] Wed, 17 July 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem Saam Hantam - as die hemel nie binne die volgende uur gaan val nie, dan
gaan maak ek my mielies gaar, en dan moet die storie wag totdat ek my
mielies met vars plaasbotter klaar geëet het;)))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:5WbZ8.455186$o66.1227828@news-server.bigpond.net.au...
> Wel, hulle moet hul gatte roer Annette. Dis nou al sewe uur die aand hier in
> Oz en daar het nog sweet blou-all gebeur! Ek gaan rugpyn more hê van so op
> die punt van my stoel sit en wag vir die donderslag.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ah1r5v$p1g3j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het dit twee keer gelees in verskillende koerante Sondag.
>> Annette
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:3d33fbd7$0$18851@hades.is.co.za...
>>>
>>> Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde
> is.
>>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>>
>>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
> paarties
>>> wil
>>>> hou:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64922 is 'n antwoord op boodskap #64835] Thu, 18 July 2002 18:51 Na vorige boodskap
Akker  is tans af-lyn  Akker
Boodskappe: 4
Geregistreer: July 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die groot probleem van al die ouens se berekeninge is dat dit relatief is
aangesien die dag v/d einde v/d wereld hier aangekondig word maar wat van
die dele van die wereld wat nog moet wag voordat hulle dag oorslaan. M.a.w.
presiese berekeninge is geensins moontlik op ons huidige kalender en tyd
sisteem nie. Lekker wakker... Miskien is dit net 'n skelm streek om te kyk
hoeveel mense gaan hulle werk bedank om by die huis te gaan sit en wag in
sak en as tot iets moontlik gaan gebeur bv. Millenium jaar einde. Weereens
relatief tot 24 uur tyd indeleings.

Ek sê altyd: "Daar is baie geld om te maak uit ander mense se domgyte en
luigyte."

--
______________________________________
Rudolph Thomas
in...@tigme.com
TIGME.COM

"Annette" skryf in boodskap news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>
> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
> hou:))
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Hoei julle daar bo iewers!!
Volgende onderwerp: Wat is jou dorp/stad se ou naam asseblief?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 12:31:49 UTC 2025