alweer `n nuwe term [boodskap #64682] |
Wed, 10 July 2002 06:58 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64686 is 'n antwoord op boodskap #64682] |
Wed, 10 July 2002 08:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In ons stresvrye oupas se tyd was hy net plein onnosel.:))
Tog snaaks hoe dinge is - in my tyd was daar miskien een spesiale klas per
skool met so 'n paar - 10 of so - kinders in.
Deesdae is daar spesiale skole - en hule groei by die dag!
So hoe meer ons gestres raak, hoe meer mentally challenged kindertjies is
daar in die samelewing.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64708 is 'n antwoord op boodskap #64682] |
Wed, 10 July 2002 13:32 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
is hy gekleurd?
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64715 is 'n antwoord op boodskap #64708] |
Wed, 10 July 2002 14:14 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Jul 2002 15:32:04 +0200, "Jonas"
served the following to the group:
> is hy gekleurd?
ja, dis juis dit wat die hele ding so momentum gegee het. selfs die
fbi is nou betrek by die ondersoek.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64722 is 'n antwoord op boodskap #64708] |
Wed, 10 July 2002 16:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ai tog, kyk jy nooit fliek nie?
Al die polisiemanne in LA is blank.
en
Al die mense wat deur die polisie voor kameras dik getik word is gekleurd:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aghd0k$s4t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> is hy gekleurd?
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
>> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
>> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
>> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
>> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
>> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|