Slimstes? [boodskap #64447] |
Wed, 03 July 2002 06:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
het glo 32 breine.
Annette
|
|
|
Re: Slimstes? [boodskap #64450 is 'n antwoord op boodskap #64447] |
Wed, 03 July 2002 08:20 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ken jy die grappie van die outjie wat by sy pa kerm om te weet hoekom is
party ooms se 'ding' groter as die ander s'n? Wat antwoord jy nou op so 'n
vraag? Uiteindelik, om van hom ontslae te raak, sê hy vir hom hoe groter
daai dêng is, hoe slimmer is die oom.
Die outjie is daar weg heel tevrede en die volgende dag, toe sy pa by
die huis kom tree hy sy pa aan. "Pappa weet mos van daai slim storie van
gisteraand? Wel ek het vandag gesien hoe die oom van die pos met mamma
gesels en hoe langer hulle gepraat het, hoeslimmer het hy geword!"
"Annette" skryf in boodskap news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>
|
|
|
Re: Slimstes? [boodskap #64459 is 'n antwoord op boodskap #64447] |
Wed, 03 July 2002 12:41 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 3 Jul 2002 08:47:15 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>
en sommige mense het nie eens soveel breinselle nie!
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Slimstes? [boodskap #64501 is 'n antwoord op boodskap #64447] |
Thu, 04 July 2002 15:55 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dan gedink dat daar meer breinkrag in die nuwe regering gesetel is
...
"Annette" skryf in boodskap news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>
|
|
|
Re: Slimstes? [boodskap #64515 is 'n antwoord op boodskap #64501] |
Fri, 05 July 2002 06:53 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 4 Jul 2002 17:55:53 +0200, "Jonas"
served the following to the group:
> Ek het dan gedink dat daar meer breinkrag in die nuwe regering gesetel is
> ...
wel noudat jy dit so noem, dit oortrek my wildste verwagtinge. ek het
gedink breinkrag is totaal afwesig.
> "Annette" wrote in message
> news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
>> het glo 32 breine.
>> Annette
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|