Nuus 29/6 [boodskap #64378] |
Sat, 29 June 2002 04:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
geblaas het.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64380 is 'n antwoord op boodskap #64378] |
Sat, 29 June 2002 06:03 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die kommentator John van Rensburg het veral twee gewoontes wat my teen die
bors stuit.
Hy is ewig besig om spelers in die Springbokspan te probeer inkry met - "jy
kan maar die naam neerskryf vir die toekoms", en, "die groen en goud wink
vir hom", ens. Indien Van Rensburg enigsins in die kol kon wees sou ons nou
reeds 5 volledige Springbokspanne gehad het - met ten minste 60 spelers op
die bank.
Liewe John het ook die gewoonte om die uitslag van wedstryd vooruit te
loop - maw, hy praat op die spelers se "hand".
"Annette" skryf in boodskap news:afjfjq$eu67g$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
> Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>
> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
> geblaas het.
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64389 is 'n antwoord op boodskap #64378] |
Sat, 29 June 2002 15:36 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Jun 2002 06:55:52 +0200, "Annette" wrote:
> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
> Australiê was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>
> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
> geblaas het.
> Annette
>
**********
en
*********
> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
>
> Annette
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64390 is 'n antwoord op boodskap #64389] |
Sat, 29 June 2002 16:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
toeneelstuk?:)
Annette
"Davie Davis" wrote in message
news:qrkrhu84mp661sllutklp7ple7kbp959sr@4ax.com...
> On Sat, 29 Jun 2002 06:55:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
>> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
>> Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
>> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>>
>> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
>> geblaas het.
>> Annette
>>
> **********
> en
> *********
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64395 is 'n antwoord op boodskap #64390] |
Sat, 29 June 2002 18:08 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Jun 2002 18:51:29 +0200, "Annette" wrote:
> Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
> toeneelstuk?:)
> Annette
>
>
Was die ren waarin Mcnroe(sp?) sy spanmaat
laat wen het nie eintlik 'n toneelstuk nie?:-)
DD
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64396 is 'n antwoord op boodskap #64395] |
Sat, 29 June 2002 18:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Praat jy nou van die snaar in die swart Model T ?:)
Annette
message news:lntrhu4v6c173fs3c8f4oi128c2ba5bhsn@4ax.com...
> On Sat, 29 Jun 2002 18:51:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
>> toeneelstuk?:)
>> Annette
>>
>
> Was die ren waarin Mcnroe(sp?) sy spanmaat
> laat wen het nie eintlik 'n toneelstuk nie?:-)
>
> DD
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64397 is 'n antwoord op boodskap #64396] |
Sat, 29 June 2002 18:44 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Jun 2002 20:11:00 +0200, "Annette" wrote:
> Praat jy nou van die snaar in die swart Model T ?:)
> Annette
>
>
yes, jy's sò reg!
Daai symste Model T Ford
wat hom nou een miljoen
dollar boete kos.
Toneelspel op TV gesien né!
Glo jy my nou? Net soos jy
toneelspel in die veel besproke
krieket gesien het.
|
|
|