Blyplek innie Kaap [boodskap #64290] |
Thu, 27 June 2002 13:12 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
toepaslike webblad verwys?
Koot
(besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
|
|
|
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64295 is 'n antwoord op boodskap #64290] |
Thu, 27 June 2002 14:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot - ek kan vir jou uitvind by 'n plek wat gesinne huisves op 'n B&B
basis.
Hoe lank gaan julle hier bly?
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
> toepaslike webblad verwys?
>
> Koot
> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>
|
|
|
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64300 is 'n antwoord op boodskap #64290] |
Thu, 27 June 2002 15:17 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
> toepaslike webblad verwys?
>
> Koot
> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>
|
|
|
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64305 is 'n antwoord op boodskap #64300] |
Thu, 27 June 2002 15:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou ook Hardekraaltjie aanbeveel het - maar van verlede af jaar is ons
winters bietjie koeler en natter as die vorige 4 jaar:))))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:affa9n$4ib$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
> kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
> permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
>> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
>> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te
> huur
>> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
>> toepaslike webblad verwys?
>>
>> Koot
>> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>>
>
|
|
|
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64426 is 'n antwoord op boodskap #64305] |
Tue, 02 July 2002 07:21 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie, julle. Ek het intussen geholpe geraak met 'n "log cabin" in
Bellville. Ek gaan Hardekraaltjie beslis onthou, maar Annette is reg - dis
maar kouerig, selfs hier in PE.
Froete
Koot
"Annette" skryf in boodskap news:affcb3$e3m0f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sou ook Hardekraaltjie aanbeveel het - maar van verlede af jaar is ons
> winters bietjie koeler en natter as die vorige 4 jaar:))))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:affa9n$4ib$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
>> kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
>> permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad
> toe -
>>> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
>>> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel
te
>> huur
>>> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
>>> toepaslike webblad verwys?
>>>
>>> Koot
>>> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>>>
>>
>
|
|
|