Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland!
Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland! [boodskap #64249] |
Wed, 26 June 2002 17:01 |
ShosholoZA
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeiedag almal!
Die eerste Suid-Afrikaanse musiekfees op die Europese vasteland vind plaas
op 26 en 27 Julie 2002, in Leusden, Nederland.
KWV 'n topwynmaker van SA, bring kaste vol wyn saam!
Die artieste is van die beste Afrikaanse artiesten wat SA te bied het.
Vrydagaand: 'n Heelike kaas en wyn, ingesluit.
Saterdagoggend/middag: Kabaret - in Nederlands! - deur Suid-Afrikaners!
Saterdagaand, Dozi, die warmste opkomende Afrikaanse artiest van nou. Sy
nuutste CD is drie maande gelede uitgebring, en het alreeds goue status in
Suid-Afrika!
As Suid-Afrikaners nooi ons julle graag uit om te kom hoor hoe Afrikaans*
klink.
Wil jy meer weet? Kliek dan op www.shosholoza.nl
Tot Eurokasie 2002!
Stigting ShosholoZA
* "Afrikaans" is een taal, bekend als "Zuid-Afrikaans" in het Nederlands.
Zoals u hierboven ziet, lijkt het héél veel op Nederlands!
|
|
|
Re: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland! [boodskap #64259 is 'n antwoord op boodskap #64249] |
Thu, 27 June 2002 04:12 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Genoeg kaas en wyn - waar is die bier en biltong?
"ShosholoZA" skryf in boodskap news:afcs45$de1$1@reader05.wxs.nl...
> Goeiedag almal!
>
> Die eerste Suid-Afrikaanse musiekfees op die Europese vasteland vind plaas
> op 26 en 27 Julie 2002, in Leusden, Nederland.
>
> KWV 'n topwynmaker van SA, bring kaste vol wyn saam!
>
> Die artieste is van die beste Afrikaanse artiesten wat SA te bied het.
>
> Vrydagaand: 'n Heelike kaas en wyn, ingesluit.
> Saterdagoggend/middag: Kabaret - in Nederlands! - deur Suid-Afrikaners!
> Saterdagaand, Dozi, die warmste opkomende Afrikaanse artiest van nou. Sy
> nuutste CD is drie maande gelede uitgebring, en het alreeds goue status in
> Suid-Afrika!
>
> As Suid-Afrikaners nooi ons julle graag uit om te kom hoor hoe Afrikaans*
> klink.
>
> Wil jy meer weet? Kliek dan op www.shosholoza.nl
>
>
> Tot Eurokasie 2002!
>
> Stigting ShosholoZA
>
> * "Afrikaans" is een taal, bekend als "Zuid-Afrikaans" in het Nederlands.
> Zoals u hierboven ziet, lijkt het héél veel op Nederlands!
>
|
|
|
Re: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland! [boodskap #64382 is 'n antwoord op boodskap #64259] |
Sat, 29 June 2002 09:35 |
ShosholoZA
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Natuurlik is daar bier en biltong! Naast die normale Nederlandse biere, ook
Castle. Weet net nie watter nou eintlik superieur is nie... Dis darem somer
dan, en sal die "dun" Suid Afrikaanse bier dalk lekker wees...
ShosholoZA
www.shosholoza.nl
NS: Wie's "Boo!"?
"Jonas" skryf in boodskap news:afe3bf$l78$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Genoeg kaas en wyn - waar is die bier en biltong?
> "ShosholoZA" wrote in message
> news:afcs45$de1$1@reader05.wxs.nl...
>> Goeiedag almal!
>>
>> Die eerste Suid-Afrikaanse musiekfees op die Europese vasteland vind plaas
>> op 26 en 27 Julie 2002, in Leusden, Nederland.
>>
>> KWV 'n topwynmaker van SA, bring kaste vol wyn saam!
>>
>> Die artieste is van die beste Afrikaanse artiesten wat SA te bied het.
>>
>> Vrydagaand: 'n Heelike kaas en wyn, ingesluit.
>> Saterdagoggend/middag: Kabaret - in Nederlands! - deur Suid-Afrikaners!
>> Saterdagaand, Dozi, die warmste opkomende Afrikaanse artiest van nou. Sy
>> nuutste CD is drie maande gelede uitgebring, en het alreeds goue status in
>> Suid-Afrika!
>>
>> As Suid-Afrikaners nooi ons julle graag uit om te kom hoor hoe Afrikaans*
>> klink.
>>
>> Wil jy meer weet? Kliek dan op www.shosholoza.nl
>>
>>
>> Tot Eurokasie 2002!
>>
>> Stigting ShosholoZA
>>
>> * "Afrikaans" is een taal, bekend als "Zuid-Afrikaans" in het Nederlands.
>> Zoals u hierboven ziet, lijkt het héél veel op Nederlands!
>>
>
|
|
|
Re: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland! [boodskap #64411 is 'n antwoord op boodskap #64382] |
Sun, 30 June 2002 21:48 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal daar wees, saterdagaand.
Ek sal al die sake soos bier biltong gaan geniet, maar ook geniet van Steve
Hofmeyr en Dozi.
Ek vra maar net, sal ek daar die enigste kaaskop gaan wees :-))))
Gr.Rico
"ShosholoZA" skryf in boodskap news:afjv2p$ja7$1@reader11.wxs.nl...
> Natuurlik is daar bier en biltong! Naast die normale Nederlandse biere, ook
> Castle. Weet net nie watter nou eintlik superieur is nie... Dis darem somer
> dan, en sal die "dun" Suid Afrikaanse bier dalk lekker wees...
>
> ShosholoZA
>
> www.shosholoza.nl
>
> NS: Wie's "Boo!"?
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:afe3bf$l78$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Genoeg kaas en wyn - waar is die bier en biltong?
>> "ShosholoZA" wrote in message
>> news:afcs45$de1$1@reader05.wxs.nl...
>>> Goeiedag almal!
>>>
>>> Die eerste Suid-Afrikaanse musiekfees op die Europese vasteland vind
> plaas
>>> op 26 en 27 Julie 2002, in Leusden, Nederland.
>>>
>>> KWV 'n topwynmaker van SA, bring kaste vol wyn saam!
>>>
>>> Die artieste is van die beste Afrikaanse artiesten wat SA te bied het.
>>>
>>> Vrydagaand: 'n Heelike kaas en wyn, ingesluit.
>>> Saterdagoggend/middag: Kabaret - in Nederlands! - deur Suid-Afrikaners!
>>> Saterdagaand, Dozi, die warmste opkomende Afrikaanse artiest van nou. Sy
>>> nuutste CD is drie maande gelede uitgebring, en het alreeds goue
status
> in
>>> Suid-Afrika!
>>>
>>> As Suid-Afrikaners nooi ons julle graag uit om te kom hoor hoe
> Afrikaans*
>>> klink.
>>>
>>> Wil jy meer weet? Kliek dan op www.shosholoza.nl
>>>
>>>
>>> Tot Eurokasie 2002!
>>>
>>> Stigting ShosholoZA
>>>
>>> * "Afrikaans" is een taal, bekend als "Zuid-Afrikaans" in het
> Nederlands.
>>> Zoals u hierboven ziet, lijkt het héél veel op Nederlands!
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland! [boodskap #64416 is 'n antwoord op boodskap #64411] |
Mon, 01 July 2002 16:03 |
ShosholoZA
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar kom nog meer Nederlanders, hoor...
"Rico" skryf in boodskap news:afntth$ed8$1@news1.xs4all.nl...
> Ek sal daar wees, saterdagaand.
> Ek sal al die sake soos bier biltong gaan geniet, maar ook geniet van Steve
> Hofmeyr en Dozi.
>
> Ek vra maar net, sal ek daar die enigste kaaskop gaan wees :-))))
>
> Gr.Rico
> "ShosholoZA" schreef in bericht
> news:afjv2p$ja7$1@reader11.wxs.nl...
>> Natuurlik is daar bier en biltong! Naast die normale Nederlandse biere,
> ook
>> Castle. Weet net nie watter nou eintlik superieur is nie... Dis darem
> somer
>> dan, en sal die "dun" Suid Afrikaanse bier dalk lekker wees...
>>
>> ShosholoZA
>>
>> www.shosholoza.nl
>>
>> NS: Wie's "Boo!"?
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:afe3bf$l78$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Genoeg kaas en wyn - waar is die bier en biltong?
>>> "ShosholoZA" wrote in message
>>> news:afcs45$de1$1@reader05.wxs.nl...
>>>> Goeiedag almal!
>>>>
>>>> Die eerste Suid-Afrikaanse musiekfees op die Europese vasteland vind
>> plaas
>>>> op 26 en 27 Julie 2002, in Leusden, Nederland.
>>>>
>>>> KWV 'n topwynmaker van SA, bring kaste vol wyn saam!
>>>>
>>>> Die artieste is van die beste Afrikaanse artiesten wat SA te bied het.
>>>>
>>>> Vrydagaand: 'n Heelike kaas en wyn, ingesluit.
>>>> Saterdagoggend/middag: Kabaret - in Nederlands! - deur
> Suid-Afrikaners!
>>>> Saterdagaand, Dozi, die warmste opkomende Afrikaanse artiest van
nou.
> Sy
>>>> nuutste CD is drie maande gelede uitgebring, en het alreeds goue
> status
>> in
>>>> Suid-Afrika!
>>>>
>>>> As Suid-Afrikaners nooi ons julle graag uit om te kom hoor hoe
>> Afrikaans*
>>>> klink.
>>>>
>>>> Wil jy meer weet? Kliek dan op www.shosholoza.nl
>>>>
>>>>
>>>> Tot Eurokasie 2002!
>>>>
>>>> Stigting ShosholoZA
>>>>
>>>> * "Afrikaans" is een taal, bekend als "Zuid-Afrikaans" in het
>> Nederlands.
>>>> Zoals u hierboven ziet, lijkt het héél veel op Nederlands!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Dec 07 02:28:38 UTC 2024
|