Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64145] |
Sun, 23 June 2002 05:54 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
daar - almal, almal, praat Afrikaans.
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64148 is 'n antwoord op boodskap #64145] |
Sun, 23 June 2002 07:16 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ons klomp ploerte in Namibië is lank genoeg besig met die 'voorgee' om
te besef dat mens eintlik maar net moet doen wat vir jou gemaklik is.
Afrikaans word deur 90% van ons bevolking gepraat en dis wat ons doen!
"Jonas" skryf in boodskap news:af3nq0$5kc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
> daar - almal, almal, praat Afrikaans.
>
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64161 is 'n antwoord op boodskap #64148] |
Sun, 23 June 2002 12:14 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was baie duidelik uit my beperkte blootstelling dat taal daar by julle
nie 'n politieke konnotasie daar het nie. Ek sal weer daar gaan kuier en
hopelik volgende keer 'n bietjie wyer reis - veral in die rigting van Walvis
en Swakop.
Kan jy asseblief die koerant (Republikein) se webadres pos - ek sal dit op
prys stel.
"Suidwester" skryf in boodskap news:af3sjp$16ij$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ja, ons klomp ploerte in Namibië is lank genoeg besig met die 'voorgee' om
> te besef dat mens eintlik maar net moet doen wat vir jou gemaklik is.
> Afrikaans word deur 90% van ons bevolking gepraat en dis wat ons doen!
> "Jonas" wrote in message
> news:af3nq0$5kc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
>> daar - almal, almal, praat Afrikaans.
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64188 is 'n antwoord op boodskap #64179] |
Mon, 24 June 2002 06:42 |
Chris Hattingh
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hulle het nie 'n website.
Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
oggend.
"Tobie" skryf in boodskap news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
> --
>
> "Chris Hattingh" wrote in
> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
> | www.republikein.com.na
>
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64190 is 'n antwoord op boodskap #64145] |
Mon, 24 June 2002 07:45 |
Leutwein
Boodskappe: 13 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi
My naam is Chris, nie Anton. Kyk uit vir Leutwein..
"Annette" skryf in boodskap news:af6l76$bgpuf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
> Ek raak skoon in die wabbeljoe met al die nuwe name;)))
> Annette - die mishoopprinses
>
>
> "Chris Hattingh" wrote in message
> news:3d16ce74.0@news1.mweb.co.za...
>> Hulle het nie 'n website.
>> Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
>> oggend.
>>
>>
>> "Tobie" wrote in message
>> news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
>>> --
>>>
>>> "Chris Hattingh" wrote in
>>> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
>>> | www.republikein.com.na
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64191 is 'n antwoord op boodskap #64188] |
Mon, 24 June 2002 08:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
Ek raak skoon in die wabbeljoe met al die nuwe name;)))
Annette - die mishoopprinses
"Chris Hattingh" skryf in boodskap news:3d16ce74.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle het nie 'n website.
> Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
> oggend.
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
>> --
>>
>> "Chris Hattingh" wrote in
>> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
>> | www.republikein.com.na
>>
>
|
|
|
|
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64194 is 'n antwoord op boodskap #64192] |
Mon, 24 June 2002 14:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooo!!! Skies.
Nou hoe moes ons weet Skippie is Anton?
Waar het hy dit openbaar.?
Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
name van al die verskillenede forums waar jy pos.
Annette
"Wouter Jahoevark" skryf in boodskap news:3d1708c7.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
> Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
>
> Wouter
> Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck
>
|
|
|
Nog oor name [boodskap #64196 is 'n antwoord op boodskap #64194] |
Mon, 24 June 2002 15:51 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck
Annette
Oooooo!!! Skies.
Nou hoe moes ons weet Skippie is Anton?
Waar het hy dit openbaar.?
Wouter
In elk van ongeveer sy laaste 10 boodskappe :-)
Jy moet net lees
Annette
Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
name
Wouter
Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64200 is 'n antwoord op boodskap #64196] |
Mon, 24 June 2002 17:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter
> In elk van ongeveer sy laaste 10 boodskappe :-)
> Jy moet net lees
>
> Annette
> Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
> name
>
> Wouter
> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
McDuck se naam is Anton. Tant Hessie kyk
nie teen haar oogvelle vas nie. Anton lyk
my na 'n intelligente seun. Hy het net so
nou en dan 'n glips met die Engelse poste
wat niks met die prys van eiers te doen
het nie. Dis sy minderwaardigheidskompleks
oor sy moedertaal en sy begeerte om die
nuusgroep as 'n veiligheidskombersie te
gebruik, wat dit veroorsaak. Gee hom maar
net kans.
Tant Hessie van Nooitgedagt
Tant Hessie van Helderberg
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64204 is 'n antwoord op boodskap #64200] |
Mon, 24 June 2002 20:03 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Annette
> - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die name
>
> Wouter
> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
McDuck se naam is Anton.
Wouter
Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
Sommer baie deurmekaar
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64206 is 'n antwoord op boodskap #64204] |
Tue, 25 June 2002 06:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek doen nie resitasies nie.
Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
plaas?:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d177b0f.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die name
>>
>> Wouter
>> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
>
> Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
> uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
> McDuck se naam is Anton.
>
> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64209 is 'n antwoord op boodskap #64196] |
Tue, 25 June 2002 08:08 |
Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina het nie daardie probleem nie. Sy beskou alle nuwelinge hier as
alter ego's van Danielle. Daarna verdink sy vir Davie Davis en dan die
Plaasvark.
Duiwel
> skryf in boodskap news:af84c5$tiv$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
> seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
>
> Pop
>
>
>> Wouter
>> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
>> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
>> Sommer baie deurmekaar
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64210 is 'n antwoord op boodskap #64209] |
Tue, 25 June 2002 08:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bedoel jy dat sy reg is omdat sy konstant is in haar verkeerde verdenkinge?
Annette
"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3d18243c$0$18846@hades.is.co.za...
> Gloudina het nie daardie probleem nie. Sy beskou alle nuwelinge hier as
> alter ego's van Danielle. Daarna verdink sy vir Davie Davis en dan die
> Plaasvark.
>
> Duiwel
>
>
>> skryf in boodskap news:af84c5$tiv$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
>> seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
>>
>> Pop
>>
>>
>>> Wouter
>>> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
>>> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
>>> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64214 is 'n antwoord op boodskap #64204] |
Tue, 25 June 2002 09:54 |
|
Oorspronklik gepos deur:
Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
Pop
> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64216 is 'n antwoord op boodskap #64206] |
Tue, 25 June 2002 10:49 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek doen nie resitasies nie.
> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
> plaas?:))
Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
is Fyn Hygbos?
Ou Tante Koba
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64218 is 'n antwoord op boodskap #64216] |
Tue, 25 June 2002 11:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
konserwatiewes dit is pornografie.
Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
kan plaas
Annette
skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek doen nie resitasies nie.
>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
>> plaas?:))
>
>
> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
> is Fyn Hygbos?
>
> Ou Tante Koba
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64221 is 'n antwoord op boodskap #64218] |
Tue, 25 June 2002 11:58 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dalk Vyg Fynbos aka as Heksie?
Walter
"Annette" skryf in boodskap news:af9jmf$cj172$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
konserwatiewes dit is pornografie.
Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
kan plaas
Annette
skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek doen nie resitasies nie.
>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
>> plaas?:))
>
>
> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
> is Fyn Hygbos?
>
> Ou Tante Koba
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64227 is 'n antwoord op boodskap #64218] |
Tue, 25 June 2002 13:38 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Klink na Hyg Fyndraai, eerder?
"Annette" skryf in boodskap news:af9jmf$cj172$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
> konserwatiewes dit is pornografie.
> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
> kan plaas
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek doen nie resitasies nie.
>>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se
> gedigte
>>> plaas?:))
>>
>>
>> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
>> is Fyn Hygbos?
>>
>> Ou Tante Koba
>>
>
|
|
|
Re: Nog oor name [boodskap #64228 is 'n antwoord op boodskap #64218] |
Tue, 25 June 2002 14:10 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is vreeslik geïnteresseerd in watter stukkie jy so sorgvuldig gebêre het,
Annette...
Koot
> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
> kan plaas
> Annette
|
|
|
Vyg Fynbos [boodskap #64231 is 'n antwoord op boodskap #64228] |
Tue, 25 June 2002 16:32 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is Heksie Gertenbach aka as Vyg Fynbos se rym en dig webblad
Ek vermoed Annette se belangstelling was in Spyker :-)
http://www.oocities.org/SiliconValley/Horizon/8993/rymdig.h tml
Wouter
> Koot Pieterse
> Ek is vreeslik geïnteresseerd in watter stukkie jy so sorgvuldig
> gebêre het, Annette...
>> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en 'n kleeiiiiiin
>> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
>> kan plaas
>> Annette
|
|
|