Casper Rasper [boodskap #64036] |
Thu, 20 June 2002 15:42 |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?
Het die shou sy oomph verloor?
Wat het geword van Gekskiedenis?
Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
pers?
Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
te he^.
Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
'n Karike Preutsenkamp show in prime time.
Johan Bornman
|
|
|
Re: Casper Rasper [boodskap #64146 is 'n antwoord op boodskap #64036] |
Sun, 23 June 2002 05:57 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan ek stem saam - ek kry die idee ons smaak stem ooreen. Maar ek glo dis
noodsaaklik dat daar voorsiening gemaak word vir die hele spektrum - ek wil
dit net nie hoor nie.
Ek dink Casper verdien rande met van die kunstenaars wat hy op sy "shou"
akkommodeer - hoe anders, die man moet leef!
wrote in message
news:3d11f5c8.33985007@news.icon.co.za...
> Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?
>
> Het die shou sy oomph verloor?
> Wat het geword van Gekskiedenis?
> Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
> Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
> Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
> pers?
>
> Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
> Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
> begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
> te he^.
>
> Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
> 'n Karike Preutsenkamp show in prime time.
>
>
> Johan Bornman
|
|
|
Re: Casper Rasper [boodskap #64149 is 'n antwoord op boodskap #64146] |
Sun, 23 June 2002 07:18 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem ook, maar ek dink ook dis anders om so 'n bietjie van die heel
onbekendes op TV te sien. Casper is veel beter as wat baie mense hom wil
toegee. Hy's so skerp soos 'n skeermeslem.
"Jonas" skryf in boodskap news:af3o08$12l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Johan ek stem saam - ek kry die idee ons smaak stem ooreen. Maar ek glo dis
> noodsaaklik dat daar voorsiening gemaak word vir die hele spektrum - ek wil
> dit net nie hoor nie.
> Ek dink Casper verdien rande met van die kunstenaars wat hy op sy "shou"
> akkommodeer - hoe anders, die man moet leef!
> wrote in message
> news:3d11f5c8.33985007@news.icon.co.za...
>> Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?
>>
>> Het die shou sy oomph verloor?
>> Wat het geword van Gekskiedenis?
>> Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
>> Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
>> Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
>> pers?
>>
>> Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
>> Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
>> begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
>> te he^.
>>
>> Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
>> 'n Karike Preutsenkamp show in prime time.
>>
>>
>> Johan Bornman
>
|
|
|