Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie oor bestuurders in engels
Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63900] |
Tue, 18 June 2002 11:36  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.
A man in a hot air balloon realized he was lost. He reduced altitude
and spotted a woman below. He descended a bit more and shouted,
"Excuse me,can you help me? I promised a friend I would meet him an
hour ago, but I don't know where I am." The woman below replied,
"You are in a hot air balloon hovering approximately 30 feet above the
ground. You are between 40 and 41 degrees north latitude and between
59 and 60 degrees west longitude."
"You must be an Systems Architect," said the balloonist. "I am,"
replied the woman, How did you know?" "Well," answered the balloonist,
"everything you told me is, technically Correct, but I have no idea
what to make of your Information, and the fact is I am still lost.
Frankly, you've not been much help so far."
The woman below responded, "You must be in Management." "I am,"
replied the balloonist, "but how did you know?" "Well," said the
woman, "you don't know where you are or where you are going. You have
risen to where you are due to a large quantity of hot air. You made a
promise which you have no idea how to keep, and you expect people
beneath you to solve your problems. The fact is you are in exactly
the same position you were in before we met, but now, somehow, it's
my fault"
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63912 is 'n antwoord op boodskap #63900] |
Tue, 18 June 2002 14:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.
>
> A man in a hot air balloon
Mc-sonder-inbors, weet jy waarom jy so
knaend stukke, in Engels, op hierdie
nuusgroep plaas. Jy soek aandag. Jy
gebruik die nuusgroep vir 'n veiligheids-
kombersie.
Nou, tot 'n sekers mate is dit waar van
almal van ons. Ons hou van hierdie nuusgroep.
Dit laat ons lekker onder die kiewe voel.
Waar jy egter die fout maak, in Tant
Hessie se oë, is om ENGELS TE GEBRUIK as
jou metode van aandag trek. Dink jy dinge
wat in Engels geskryf is, en wat jy aanhaal,
gee jou meer status as dinge wat in Afrikaans
geskryf is? Hoekom voel jy Afrikaans is
minderwaardig as taal om sosiale kontak mee
te bedryf?
Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog.
|
|
|
Re: Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63926 is 'n antwoord op boodskap #63912] |
Tue, 18 June 2002 16:04  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Gloudina,
Ek stem met jou saam dat Threeships sy grappie beter in Afrikaans sou
vertel het, seker as dit verskyn op 'n Afrikaanstalige nuusgroep...
Maar tog vind ek sy grappie baie goed!!
Groetjies vanweë
Norbert (uit Vlaanderen)
--------------------------------------
"@rogers.com" schreef:
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.
>> A man in a hot air balloon
>
>
>
> Mc-sonder-inbors, weet jy waarom jy so
> knaend stukke, in Engels, op hierdie
> nuusgroep plaas. Jy soek aandag. Jy
> gebruik die nuusgroep vir 'n veiligheids-
> kombersie.
> Nou, tot 'n sekers mate is dit waar van
> almal van ons. Ons hou van hierdie nuusgroep.
> Dit laat ons lekker onder die kiewe voel.
> Waar jy egter die fout maak, in Tant
> Hessie se oë, is om ENGELS TE GEBRUIK as
> jou metode van aandag trek. Dink jy dinge
> wat in Engels geskryf is, en wat jy aanhaal,
> gee jou meer status as dinge wat in Afrikaans
> geskryf is? Hoekom voel jy Afrikaans is
> minderwaardig as taal om sosiale kontak mee
> te bedryf?
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:52:13 UTC 2025
|