Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker/voetbal.
Sokker/voetbal. [boodskap #63681] |
Fri, 14 June 2002 08:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Belgiese 'Rode Duivels' gaan deur na die 2de rondte:-). Ons het met 3 -2
gewen teen die Russe. Soos iemand (?) gesê het : die Russe is gebelg en die
Belge gerus :-).
Hilda.
|
|
|
Re: Sokker/voetbal. [boodskap #63685 is 'n antwoord op boodskap #63681] |
Fri, 14 June 2002 08:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Hilda!! Baie geluk - nou het ek nog 'n span om voor te skree.
Oulike iemand daai.
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:9RhO8.31703$ud.4340@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Die Belgiese 'Rode Duivels' gaan deur na die 2de rondte:-). Ons het met 3 -2
> gewen teen die Russe. Soos iemand (?) gesê het : die Russe is gebelg en die
> Belge gerus :-).
> Hilda.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:07 UTC 2025
|