Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby more
Rugby more [boodskap #63674] Vr, 14 Junie 2002 05:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More is dit ons teen Wallis op Nuweland.
Hulle het hierdie keer die voordeel - die veld is nat.
Annette
Re: Rugby more [boodskap #63676 is 'n antwoord op boodskap #63674] Vr, 14 Junie 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wallis het een voordeel aan hulle kant.....Bob Skinstad!

"Annette" skryf in boodskap news:aec045$5jotc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> More is dit ons teen Wallis op Nuweland.
> Hulle het hierdie keer die voordeel - die veld is nat.
> Annette
>
Re: Rugby more [boodskap #63707 is 'n antwoord op boodskap #63674] Vr, 14 Junie 2002 13:06 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Intussen, kyk na kanaal 21........Wêreldbeker 0.21 en Naas is die bestuurder
van die Springbokkies.

"Annette" skryf in boodskap news:aec045$5jotc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> More is dit ons teen Wallis op Nuweland.
> Hulle het hierdie keer die voordeel - die veld is nat.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Sokker/voetbal.
Volgende onderwerp: Skrumpette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:54:05 MGT 2024