Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Skrumpette
Skrumpette [boodskap #63603] |
Thu, 13 June 2002 04:45 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
korrel?
Annette
|
|
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63633 is 'n antwoord op boodskap #63630] |
Thu, 13 June 2002 14:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Jy moet weet - ek ken van rugby - en weet jy praat van losskrums.
Aaaaah, julle praat van skrum-pette.
Dit verklaar alles. Ek het nog die
hele tyd gesit en dink dis iets soos
"crumpets" wat so slap-slap oor die
manne se koppe hang. Watter verskil
maak 'n koppelteken tog nie! Onthou
tog, my liewe Annette, dat deeltekens
ook deel van spelling is, 'n baie
belangrike deel van die spelling van
Afrikaanse woorde.
Tant Hessie van jy-weet-waar.
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63637 is 'n antwoord op boodskap #63633] |
Thu, 13 June 2002 15:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tant Hessie van jy-weet-waar.
Aaaaah, julle praat van skrum-pette.
Dit verklaar alles. Ek het nog die
hele tyd gesit en dink dis iets soos
"crumpets" wat so slap-slap oor die
manne se koppe hang. Watter verskil
maak 'n koppelteken tog nie! Onthou
tog, my liewe Annette, dat deeltekens
ook deel van spelling is, 'n baie
belangrike deel van die spelling van
Afrikaanse woorde.
Wouter
Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
moderne woordeboek aan:
scrum, (n) skrum, oond (rugby); worsteling;
put the ball in the ~, gooi die bal in die skrum;
sit die brood in die oond; (v) (-med), worstel; skrum;
~ cap, skrumpet; ~ formation, skrumformasie;
~half, skrumskakel; ~mage = scrimmage;
~mager, skrummer; ~maging, skrumwerk.
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63640 is 'n antwoord op boodskap #63637] |
Thu, 13 June 2002 16:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
> Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
> algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
> skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
> ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
> moderne woordeboek aan:
Ek neem kennis van jou informasie,
en gee toe dat ek miskien te vinnig
gepraat het. Maar vir iemand wat
totaal misverstaan het omdat hulle
nie 'n deelteken gebruik het nie,
sou ek nog altyd argumenteer dat
dit die deelteken nodig het. Of
anders as twee woorde geskryf word.
( Is laasgenoemde nie juis die nuwe
neiging nie?)
Gloudina
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63641 is 'n antwoord op boodskap #63637] |
Thu, 13 June 2002 16:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> scrum, (n) skrum, oond (rugby); worsteling;
> sit die brood in die oond; (v) (-med), worstel; skrum;
Verduidelik hierdie "oond"
storie by skrum. Ek volg dit
nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63667 is 'n antwoord op boodskap #63661] |
Fri, 14 June 2002 04:42 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jo-nas, as jy ge-reeld koe-rant sou ge-lees het, sou jy op-ge-merk het dat
koppel-tekens dees-dae bit-ter sel-de, in-dien ooit ge-bruik word. Dit was
die nood-wendige ge-volg na-dat die ge-bruik van reken-aars in-gestel is in
die media.
My in-nigge sim-pa-tie, nou-dat ek weet hoe moei-lik jy lees in hier-die
mo-derne tye.:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aebmm9$r4j$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek hou en verkies die gebruik van deeltekens ook in sulke gevalle - dit maag
> dit makliker om te lees - en, ook makliker om te spel. (Ongeag wat die
> woordeboeke sê ...)
> skryf in boodskap news:3D08CA26.2090809@rogers.com...
>>
>>
>>
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>
>> Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
>>> Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
>>> algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
>>> skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
>>> ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
>>> moderne woordeboek aan:
>>
>>
>> Ek neem kennis van jou informasie,
>> en gee toe dat ek miskien te vinnig
>> gepraat het. Maar vir iemand wat
>> totaal misverstaan het omdat hulle
>> nie 'n deelteken gebruik het nie,
>> sou ek nog altyd argumenteer dat
>> dit die deelteken nodig het. Of
>> anders as twee woorde geskryf word.
>> ( Is laasgenoemde nie juis die nuwe
>> neiging nie?)
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Skrumpette [boodskap #63741 is 'n antwoord op boodskap #63667] |
Sat, 15 June 2002 06:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie vir die tip, Annette. My Afrikaans spreek ook maar boekdele :))))
"Annette"
Jo-nas, as jy ge-reeld koe-rant sou ge-lees het, sou jy op-ge-merk het dat
koppel-tekens dees-dae bit-ter sel-de, in-dien ooit ge-bruik word. Dit was
die nood-wendige ge-volg na-dat die ge-bruik van reken-aars in-gestel is in
die media.
My in-nigge sim-pa-tie, nou-dat ek weet hoe moei-lik jy lees in hier-die
mo-derne tye.:))
Annette
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:46 UTC 2025
|