Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker met 'n Skrumpet?
Sokker met 'n Skrumpet? [boodskap #63602] Thu, 13 June 2002 04:40
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor nou dat Lucas Radebe ( kaptein van Bafana Bafana) vir die derde keer
in 2 seisoene harsingskudding in 'n wedstryd opgedoen het. Miskien moet hy
begin speel met 'n skrumpet om verdere soortgelyke beserings te voorkom.
Annette
Vorige onderwerp: Bafana Bafana ...
Volgende onderwerp: Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 01:59:53 UTC 2024