Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hongersnood in Suidelike Afrika
Hongersnood in Suidelike Afrika [boodskap #63600] Thu, 13 June 2002 04:27
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar in Italië beskuldig Thabo nou die wêreldleiers daarvan dat hulle nie
'n flenter omgee vir mense wat hongerly nie?
Miskien pas hulle ook nou "stille diplomasie" toe.
Gelukkig word Robert M. toegelaat om die beraad by te woon.
Dit kom voor asof die regte leiers die beraad bywoon - daardie leiers (Thabo
en sy broer in die "stryd" Robert) wat werklik 'n bydrae kan lewer om die
hongersnood op langtermyn grondslag aan te spreek.
Vorige onderwerp: Danielle en ...
Volgende onderwerp: Re: height of globalisation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 21:06:02 UTC 2025