Re: height of globalisation [boodskap #63558] |
Wo, 12 Junie 2002 13:08 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> Why was Diana's death the height of globalisation?
Luister, McHanskakie, jy het nou mooi vir
'n lang tyd in Afrikaans geskryf. (Jou
Afrikaans het selfs merkbaar verbeter so
met die tyd saam.) Maar nou begin jy weer
hierdie Engelse stories. Luister nou mooi
vir tannie. Dis die laaste waarskuwing.
Skei uit met die Engels wat niks met
Afrikaans of Suid-Afrika te doen het nie.
Of Tant Hessie sit vir Oom Kallie op jou.
Jy weet, daardie ou wat sy vrou met die
handsambok slaan.
Tant Hessie van die Derde Taalbeweging.
|
|
|
Re: height of globalisation [boodskap #63601 is 'n antwoord op boodskap #63558] |
Do, 13 Junie 2002 04:27 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sela...
skryf in boodskap news:3D074860.2090301@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> Why was Diana's death the height of globalisation?
>
> Luister, McHanskakie, jy het nou mooi vir
> 'n lang tyd in Afrikaans geskryf. (Jou
> Afrikaans het selfs merkbaar verbeter so
> met die tyd saam.) Maar nou begin jy weer
> hierdie Engelse stories. Luister nou mooi
> vir tannie. Dis die laaste waarskuwing.
> Skei uit met die Engels wat niks met
> Afrikaans of Suid-Afrika te doen het nie.
> Of Tant Hessie sit vir Oom Kallie op jou.
> Jy weet, daardie ou wat sy vrou met die
> handsambok slaan.
>
> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging.
>
|
|
|