Ons Eie Kortbroek [boodskap #63109] |
Wed, 05 June 2002 11:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
verlede Vrydag bedank het.
Annette
|
|
|
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63115 is 'n antwoord op boodskap #63109] |
Wed, 05 June 2002 12:25 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En wie moet ons bedank, Boland ...
"Annette" skryf in boodskap news:adkttn$20is$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
> verlede Vrydag bedank het.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63122 is 'n antwoord op boodskap #63115] |
Wed, 05 June 2002 12:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir jou inligting Liewe Jonas - Daar bestaan nie meer 'n Boland Bank om te
bedank nie;)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:adkvv8$khb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wie moet ons bedank, Boland ...
> "Annette" wrote in message
> news:adkttn$20is$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys
> as
>> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais
> wat
>> verlede Vrydag bedank het.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63482 is 'n antwoord op boodskap #63109] |
Tue, 11 June 2002 11:38 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En het hy al sy sewe sikels silwer gekry?
Annette wrote:
>
> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
> verlede Vrydag bedank het.
>
> Annette
|
|
|