Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RIP Hansie
RIP Hansie [boodskap #62982] Sat, 01 June 2002 14:33 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer.

Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek.

TJ

--

Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon
Re: RIP Hansie [boodskap #62985 is 'n antwoord op boodskap #62982] Sat, 01 June 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
TJ
Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer.
Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek.

Dis ongelukkig waar
Wouter

http://www.news24.com/News24/South_Africa/WesternCape/
0,1113,2-7-830_1193489,00.html
Re: RIP Hansie [boodskap #62987 is 'n antwoord op boodskap #62985] Sat, 01 June 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, 'n hewige skok. Die Engelse sê mos:
Only the good die young.

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf8e75c.0@news1.mweb.co.za...
> TJ
> Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer.
> Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek.
>
>
> Dis ongelukkig waar
> Wouter
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/WesternCape/
> 0,1113,2-7-830_1193489,00.html
>
Re: RIP Hansie [boodskap #63100 is 'n antwoord op boodskap #62987] Wed, 05 June 2002 06:46 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: December 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en is die koerante wat Hansie sê veroordeel het nou nie voorop om hom te
huldig nie? Mens sou sweer die mense is gewetenloos op soek na goeie
stories wat koerante verkoop?

"Annette" skryf in boodskap news:adaqb0$vnhan$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, 'n hewige skok. Die Engelse sê mos:
> Only the good die young.
>
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3cf8e75c.0@news1.mweb.co.za...
>> TJ
>> Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer.
>> Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek.
>>
>>
>> Dis ongelukkig waar
>> Wouter
>>
>> http://www.news24.com/News24/South_Africa/WesternCape/
>> 0,1113,2-7-830_1193489,00.html
>>
>
Vorige onderwerp: Ons Lekker Goed
Volgende onderwerp: Wouter se Tweegatjakkals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:17:01 UTC 2025