per [boodskap #62880] |
Wed, 29 May 2002 05:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op RSG is daar nou besluit, wanneer daar 'n webadres gegee word, om nie meer
van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
Ek hou daarvan.
Annette
|
|
|
|
Re: per [boodskap #62927 is 'n antwoord op boodskap #62898] |
Thu, 30 May 2002 23:00 |
VoetStoots
Boodskappe: 9 Geregistreer: May 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar
van "per".
> ----------
> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
\rep
-VoetStoots
|
|
|
Re: per [boodskap #62931 is 'n antwoord op boodskap #62927] |
Fri, 31 May 2002 04:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom nie?
Dis baie makliker om "rep" te sê as "agtertoe skuinsstreep".
Annette
"VoetStoots" skryf in boodskap news:3cf6af11$0$18846@hades.is.co.za...
>
> "Tobie" wrote in message
> news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Annette"
>>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar
> van "per".
>> ----------
>> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
>
> \rep
>
> -VoetStoots
>
|
|
|
Re: per [boodskap #62944 is 'n antwoord op boodskap #62898] |
Fri, 31 May 2002 15:35 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
skuins vorentoe gaan of te not :-)
HK
"Tobie" skryf in boodskap news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
> ----------
> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
> --
>
>
> ***************************
> http://www.transformationafrica.org
> ***************************
>
|
|
|
Re: per [boodskap #62945 is 'n antwoord op boodskap #62944] |
Fri, 31 May 2002 15:44 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hantamkind" wrote:
> Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
> dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
> skuins vorentoe gaan of te not :-)
LOL!
Nou wonder ek of julle baie krappe het daar in Perth?
|
|
|
Re: per [boodskap #62965 is 'n antwoord op boodskap #62945] |
Sat, 01 June 2002 06:55 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jaaaa Katryn! Mandurah (74 km suid van Perth) se krappe is gewild hier rond
en daar is 'n krap fees elke jaar in Februarie. Dan vang al wat leef en heef
Blue Manna krappe. Dit bly maar 'n fees van 'n dis.
Hantam
"Katryn" skryf in boodskap news:8g6ffuku56gpnb27tqbqmk15scv6e4v8ol@4ax.com...
> "Hantamkind" wrote:
>
>> Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
>> dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
>> skuins vorentoe gaan of te not :-)
>
> LOL!
> Nou wonder ek of julle baie krappe het daar in Perth?
>
|
|
|