Ooskaapse Stormskade [boodskap #62818] |
Mon, 27 May 2002 09:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade was Vrydag - pad
glo toegemaak vir 'n ruk om die strand van die pad af te kry.
Hoekom vertel die Ooskapenaars ons niks nie- of is hulle weggespoel?
Annette
|
|
|
Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62820 is 'n antwoord op boodskap #62818] |
Mon, 27 May 2002 12:26 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette
Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade
was Vrydag - pad glo toegemaak vir 'n ruk om die strand
van die pad af te kry. Hoekom vertel die Ooskapenaars
ons niks nie- of is hulle weggespoel?
Wouter
Dis Wes-Kaap daardie Annette. Of om meer presies te wees,
Suid-Kaap, wat 'n deel van die Wes-Kaap Provinsie is.
|
|
|
Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62824 is 'n antwoord op boodskap #62820] |
Mon, 27 May 2002 14:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf225d0.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade
> was Vrydag - pad glo toegemaak vir 'n ruk om die strand
> van die pad af te kry. Hoekom vertel die Ooskapenaars
> ons niks nie- of is hulle weggespoel?
>
> Wouter
> Dis Wes-Kaap daardie Annette. Of om meer presies te wees,
> Suid-Kaap, wat 'n deel van die Wes-Kaap Provinsie is.
>
|
|
|
Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62908 is 'n antwoord op boodskap #62824] |
Thu, 30 May 2002 09:09 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
> Annette
>
>
Nie rigting nie, net afstand. As jy van jou kant af met die sogenaamde
tuinroete Port Elizabeth toe ry, gaan jy die Oos-Kaap binne by daai
baie indrukwekkende (216 meters hoog!) Blaauwkrantz brug, so 20 - 30
Km anderkant Plettenbergbaai.
Hoekom sê ek sogenaamde tuinroete? Omdat daar van die ou oorspronklike
tuinroete bitterlik min oor is. Dis nou maar net 'n snelweg tussen
Port Elizabeth en Mosselbaai.
Groete, Drom
|
|
|
Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62909 is 'n antwoord op boodskap #62908] |
Thu, 30 May 2002 09:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel jy my daar is nie een ou blommetjie of boompie langs die pad nie?
Of het alles nou weggespeol met die storms?
Annette
message news:1e507c17.0205300109.6df33563@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
>> Annette
>>
>>
> Nie rigting nie, net afstand. As jy van jou kant af met die sogenaamde
> tuinroete Port Elizabeth toe ry, gaan jy die Oos-Kaap binne by daai
> baie indrukwekkende (216 meters hoog!) Blaauwkrantz brug, so 20 - 30
> Km anderkant Plettenbergbaai.
>
> Hoekom sê ek sogenaamde tuinroete? Omdat daar van die ou oorspronklike
> tuinroete bitterlik min oor is. Dis nou maar net 'n snelweg tussen
> Port Elizabeth en Mosselbaai.
>
> Groete, Drom
|
|
|