Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlaanderen: goed nuus & sleg nuus vir die Nederduitse taalgroep
Vlaanderen: goed nuus & sleg nuus vir die Nederduitse taalgroep [boodskap #62630] Thu, 23 May 2002 20:55 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
In Vlaanderen is daar vandag goed nuus en sleg nuus gekom vir die
Nederduitse taalgroep.
Goed nuus: al die vreemdelinge en immigrante wat nog nie
nederlandssprekendes is nie sal verplig word om dit aan te leer.
Sleg nuus: op die universiteit en hoëskole sal 20% van die leerstof
in Engels mag gegee word. Daarvoor sal wel gefundeerde redes moet
opgegee word en die eksamens daaroor kan in Nederlands plaasvind.
Tog vind ek dit bedenklik. Ek vind ons maak 'n stap agteruit!

'n Mededeling vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Vlaanderen: goed nuus & sleg nuus vir die Nederduitse taalgroep [boodskap #62835 is 'n antwoord op boodskap #62630] Tue, 28 May 2002 00:40 Na vorige boodskap
E.M. Moccona  is tans af-lyn  E.M. Moccona
Boodskappe: 30
Geregistreer: August 2001
Karma: 0
Volle Lid
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ced5530.9746961@news.skynet.be...
| In Vlaanderen is daar vandag goed nuus en sleg nuus gekom vir die
| Nederduitse taalgroep.
| Goed nuus: al die vreemdelinge en immigrante wat nog nie
| nederlandssprekendes is nie sal verplig word om dit aan te leer.
| Sleg nuus: op die universiteit en hoëskole sal 20% van die leerstof
| in Engels mag gegee word. Daarvoor sal wel gefundeerde redes moet
| opgegee word en die eksamens daaroor kan in Nederlands plaasvind.
| Tog vind ek dit bedenklik. Ek vind ons maak 'n stap agteruit!
|
| 'n Mededeling vanweë
|
| Norbert (uit Vlaanderen)

In Nederland ligt dat gelukkig sinds korte tijd allemaal wat anders.
De nieuwe regering maakt een gebaar in de goede richting.

--

================================
"Indien het hier in 't Vaderland zoo gelegen is, dat men de waarheid niet mag spreken,
zoo ist er ellendig gesteld. Nochtans zal ik die spreken zoo lang als mijn oogen open
staan."
- Michiel Adriaanszoon de Ruyter -
================================
"Deelmakende van het Koningrijk der Nederlanden, genoot België den vrede gedurende
vyftien jaren; de koophandel en de nyverheid herleefden en geraekten tot eenen ongemenen
bloei; wy herwonnen, met het gebruik onzer moedertael, gedeeltelyk onze
echtvaderlandsche zeden; het onderwys werd verbeterd en tot alle standen der maetschappy
uitgestrekt; wy vervolmaekten onze staetkundige opvoeding en kregen eene nadere kennis
van alle grondwettelyke bestuerzaken."
- Hendrik Conscience -
================================
"Het Westen heeft zich bovendien zelf in moeilijkheden gebracht door blijvend een deel
van de arbeid, in het bijzonder de minder geschoolde, over te dragen aan
'gastarbeiders', wat niet alleen de eigen werkloosheid moeilijker oplosbaar maakt, maar
ook een soort kastensysteem in het leven roept en tot nog andere bezwaren leidt."
- Dr. Willem Drees -
================================
"De Mocconisering van Nederland begint gevaarlijke proporties aan te nemen"
- Franneke -
================================
Vorige onderwerp: Stakings en Optogte
Volgende onderwerp: Hollannders Stem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:13:08 UTC 2025