Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net werk en geen speeltyd?
Net werk en geen speeltyd? [boodskap #62617] Thu, 23 May 2002 13:38 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
"South Africans look for work more than sex

South Africans are more interested in work than sex, according to search
portal Ananzi's latest search figures."

Word internet tyd op sekswerwe dalk as werk aangegee?

Statistieke kan altyd bevraagteken word. Hoe meet hulle?

:-)

TJ
www.artslink.co.za

--

Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon
Re: Net werk en geen speeltyd? [boodskap #62645 is 'n antwoord op boodskap #62617] Fri, 24 May 2002 02:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel TJ, soos ek dit sien - die snare wat daardie vragies aanlyn beantwoord
het moes internettyd as werk beskou het - en dan hang dit ook natuurlik van
die tipe vraag af - soos - sal jy liewers nou wou seks hê as om hierdie
vraestel aanlyn te voltooi?
Sien?:))))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3cecf086$0$18842@hades.is.co.za...
> "South Africans look for work more than sex
>
> South Africans are more interested in work than sex, according to search
> portal Ananzi's latest search figures."
>
> Word internet tyd op sekswerwe dalk as werk aangegee?
>
> Statistieke kan altyd bevraagteken word. Hoe meet hulle?
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
>
> --
>
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
Vorige onderwerp: Vuurwapenwetgewing
Volgende onderwerp: Springbok-proewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:31:42 UTC 2025